Klipkraal
- Kapasiteit: 18 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R356, Plaas Klipkraal, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Klipkraal is op 'n Karoo-plaas net 6 km vanaf Sutherland langs die R356-roete geleë en op die pad na die Suider-Afrikaanse Groot Teleskoop. Hier kan gaste rustig verkeer en saans onder die sterrenag ontspan.
Verblyf bestaan uit 2 selfsorghuise en 'n selfsorgkothuis. Sateliet WiFi is beskikbaar.
Die Eselfontein-huis is ideaal vir 'n groep vriende of familie en bied slaapplek aan 14 gaste. Dit beskik oor 6 slaapkamers met 6 en-suite badkamers, 'n kombuis, 'n eetarea met 'n sitarea op die onderste verdieping en 'n TV-kamer met 'n klein kombuisie op die boonste verdieping.
Die Donkierus-kothuis het 1 slaapkamers, 'n badkamer, kombuis en sitarea. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort, bad en toilet.
Tydens lente trek die omgewing 'n blombaadjie aan en vir winter word dit met 'n sneeukombers bedek.
Die plaas is privaat en bied toegang met 'n afstandbeheerde hek.
Die Suider-Afrikaanse Groot Teleskoop is vanaf al die eenhede te sien en verder het gaste toegang tot privaat braaigeriewe binne en buite, asook die gemeenskaplike sementplaasdam.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Lien Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 27
Jaar gelys 2
Ligging
- Langs die R356, Plaas Klipkraal, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
- Gaste dink Klipkraal het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Sutherland Karoo Noord-Kaap
- Kapasiteit: 18 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R356, Plaas Klipkraal, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom