Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klipkraal- Langverwag House

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Lien Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 26

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 8 resensies vir Klipkraal- Langverwag House
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Berna R - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berna R
Gesin met klein kinders

Ons het 'n wonderlike naweek gehad.

Klipkraal was heerlik! Alles so mooi en skitterblink skoon. Heerlike beddens en linne. Ons het 'n wonderlike tyd gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Olivia J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olivia J
Saam met vriende

Wonderful peaceful stay and comfortable.

Great stay! Stargazing type furniture would be a huge bonus but we made a very comfortable space on the green lawn to lie back in awe, thank you!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Morne V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne V
Gesin met klein kinders

Huis en ligging baie goed.

Dankie vir baie lekker bly. Dit was regtig lekker. Alles was daar en geen tekortkominge nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liza G - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza G
Saam met vriende

Hierdie was 'n heerlike, hartlike huis in die Karoo. Gerieflik, mooi en netjies. Kon nie vir meer vra. Baie dankie.

Ons het net een nag oorgeslaap, maar die huis is volledig ingerig vir 'n vakansie lange kuier. Al het ons nie die gasheer of -vrou gesien nie, is die huis hartlik en onberispelik. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lorette H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorette H

Perfect location for peace and quietness nestled between the town and SALT.

Enjoyed our stay. Very clean, cosy and modern. Will definitely go back again and will highly recommend this place. However, would appreciate more single/three-quarter beds than double beds.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adriaan N - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan N
Gesin met tieners

Unieke ondervinding, wonderlike wêreld!

Sutherland het alles gebied wat ons voor kon vra! Al die natuurelemente — reën — dankie vir al jou planne, Lien! Gasvryheid en die wonder van die sterre waaronder die mensdom woon! Klipkraal se ligging is perfek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wendy N - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy N
Gesin met tieners

Pragtige huis is in 'n pragtige omgewing.

Die huis is pragtig en modern binne. Lekker ruim en toegerus met alles wat nodig is. Sal vir seker weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Freddie H - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Freddie H

Rustig, stil, sterre, gerief. Weg van alles en tog in die middel van alles.

Die verblyf is ruim en skoon. Dit het gevoel of ek in my eie huis bly. Sal beslis weer terug keer vir nog 'n verblyf. Hulle twee ander wonings op die plaas is ook besonder. 10 uit 10 vir die plaas en sy bedryf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klipkraal- Langverwag House se terugvoer

Beste Freddie

Baie dankie vir die terugvoering, ons waardeer dit. Ons sien uit daarna om julle terug te verwelkom op die plaas.

Vriendelike groete
Klipkraal personeel

Klipkraal- Langverwag House
Vanaf
R4 200
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R4 200
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R4 200
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R356, Plaas Klipkraal, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3ad6107a48480508d16f1ddcc49667b376c593467912b3acfc154f2d1313339ba142f78ef5831888da76fc8b2d7095ff2e51?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 200 per nag, vir 8 mense 8 5 1 5 Off the R356 Klipkraal Farm 6920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.38312617196 20.735857667033
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem