Klipkraal- Langverwag House
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R356, Plaas Klipkraal, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R4 200 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
Klipkraal- Langverwag House is langs die R356 en bied lieflike selfsorgverblyf aan 6 gaste.
Die huis beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, eetarea en 'n sitarea. Een van die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Dié 2 slaapkamers deel 'n badkamer wat 'n toilet, bad en 'n stort het. Elektriese komberse, linne en handdoeke word voorsien.
Die ruim kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet. Gaste kan in die sitarea op die gemaklike sitplek voor die TV met sekere DStv-kanale ontspan en daar is gratis WiFi.
Buite die huis is braaigeriewe wat die perfekte plek is om die sterrehemel gade te slaan. Gaste kan ook 'n uitsig van die Suid-Afrikaanse Groot Teleskoop (SALT) geniet. In die lente is daar veldblomme om te aanskou en in die winkel mag daar selfs sneeu val.
Slaapplek
’n Bespreking by Klipkraal- Langverwag House sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Lien Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 27
Jaar gelys 2
Ligging
- Langs die R356, Plaas Klipkraal, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
- Gaste dink Klipkraal- Langverwag House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Sutherland Karoo Noord-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R356, Plaas Klipkraal, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom