Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klippies

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Wilmarize Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 23

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 14 resensies vir Klippies
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.5/5
Venice S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Venice S
Saam met vriende

Baie rustig en ontspanne atmosfeer.

Fantastiese plek met die beste see-uitsig. Baie skoon en netjies met aankoms. Het ons verwagtinge ver oorskry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Georgia B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Georgia B
Gesin met klein kinders

Lovely. Will rebook again.

Klippies provided everything that you need in order to have a comfortable stay. The views onto the beach were priceless.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dorothy M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorothy M
Gesin met klein kinders

Relaxing.

Felt like a home away from home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Trienie B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trienie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige huis!

Klippies is pragtig, ruim en goed toegerus. Die wifi was 'n wesenlike probleem. Daar was egter ook 'n paar ander sake wat aandag verg, maar wat alreeds aan die agent oorgedra is. Aanbeveling: Die "duvet inners" van albei groot beddens is te klein vir die bed. Dit sou raadsaam wees indien dit aandag geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jennifer F - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer F
Gesin met klein kinders

Our ETA was not clear to hostess so we had to wait on her, but her pleasant disposition and eager to help made up for it.

We had no Wi-Fi for our entire stay. I do believe that there may have been network issues so putting in place more reliable WI-FI may benefit visitors.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rowena P - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rowena P

Fantasies, te wonderlike om te beskryf.

Ons is van Kaapstad, Suid-Afrika en was baie beïndruk met die huis. Ons het baie spesiaal gevoel en vriende en familie het ons beny om in so 'n woning te wees vir 'n week. Dit is regtig 'n baie mooi huis en Mirna is 'n wonderlike en vriendelike mens en het goeie diens gelewer. Verwag ons weer in die toekoms. Dankie vir als. Rowena.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda L
Saam met vriende

Fantastiese huis en ligging.

Groot met slaapplek vir 10 (of meer) - oorgenoeg badkamers, uitstekend uitgeruste kombuis - net die beste meubles, beddegoed en badkamers. En die ligging is asemrowend - reg op die strand. Bitter mooi sonsondergange.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klippies se terugvoer

Hallo Linda

Dit was 'n voorreg om julle the ontvang. Hoop om julle gou weer te sien.

Vriendelike Groete

Klippies
Linda H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda H
Gesin met tieners

Wil sommer daar bly.

Huis baie gerieflik, ruim, mooi uitsig oor see, baie lekker gebly, mense baie behulpsaam, sal weer gaan kuier in Langstrand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rikus G - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rikus G

Waarde vir geld.

Is baie vriendelik ontvang. Sal Klippies vir almal aanbeveel wat Langstrand toe wil gaan. Huis is baie ruim en netjies. Ons het verskriklik lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erika S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erika S

Juweel op die strand.

Pragtige groot en ruim huis. Oral 'n see-uitsig met mooiste sonsondergang. Al die kamers het hul eie badkamer wat' n bonus is. Groot motorhuis, genoeg yskas-geriewe. Dankie vir die skoonmaakmiddels en daar is aan fyn detail gedink. Ons het die direkte toegang na die strand baie geniet. Sal beslis weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrik Petrus K - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hendrik Petrus K

Baie gerieflike huis, goed geleë in Langstrand.

Dit is 'n mooi huis, baie gerieflik en uitstekend geleë op Langstrand. Geriewe en toerusting is redelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klippies se terugvoer

Good day HP

It was a pleasure hosting you! We hope to see you again soon and improve your stay even more!

Blessings
A Perfect View Team

Klippies
L S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
L S
Gesin met klein kinders

Asemrowende uitsig! Gerieflike verblyf!

Langstrand is 'n pragtige skoon en ongerepte strand. Klippies is 'n ruim, netjiese en goed-toegeruste huis reg op die strand. Ideaal vir 'n groot familie of 2 gesinne met kinders. Sal beslis weer daar gaan bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Scott B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Scott B
Gesin met klein kinders

We had a wonderful stay at Klippies.

A lovely home for a family holiday. The area is very quiet (end of March/Early April). Everything you need, i.e. washing machine, dishwasher etc. Close to Dolphin Park Resort where children can swim. Really a central place to stay, between Swakopmund and Walvis Bay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frederico V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frederico V
Saam met vriende

As ons maar net nog 'n bietjie langer gebly het.

Niks so rustig soos branders wat breek op die strand. Die skepe met al die liggies op die water in die aande maak dit n baie lekker ervaring. Die huis het baie spasie. Fotos op die webtuiste regverdig nie wat jy kry nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klippies se terugvoer

Hi Frederico,
Ons is so bly julle het julle tydjie geniet! Kom kuier gerus weer.
Groete,
Klippies

Klippies
Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Foreshore-straat 487, Langstrand, 0000, Erongo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd9fcf132ea8d78cda41495ae41e96e80ba3874a22fe1ca55a057d28b27c4d06f47943d1864380ea216246cb0af94f29fbe2a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 10) 14 5 1 5 487 Foreshore street Langstrand 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.831111111111 14.541944444444
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem