Klippies
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Wilmarize Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 23
Jaar gelys 8
Opsomming van Resensie
Venice S - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie rustig en ontspanne atmosfeer.
Georgia B - Mrt 2024
Algehele gradering
Lovely. Will rebook again.
Dorothy M - Okt 2023
Algehele gradering
Relaxing.
Trienie B - Aug 2023
Algehele gradering
Pragtige huis!
Jennifer F - Mrt 2023
Algehele gradering
Our ETA was not clear to hostess so we had to wait on her, but her pleasant disposition and eager to help made up for it.
Rowena P - Nov 2022
Algehele gradering
Fantasies, te wonderlike om te beskryf.
Linda L - Apr 2022
Algehele gradering
Fantastiese huis en ligging.
Klippies se terugvoer
Hallo Linda
Dit was 'n voorreg om julle the ontvang. Hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike Groete
Linda H - Mrt 2022
Algehele gradering
Wil sommer daar bly.
Rikus G - Jan 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Erika S - Apr 2021
Algehele gradering
Juweel op die strand.
Hendrik Petrus K - Jan 2021
Algehele gradering
Baie gerieflike huis, goed geleë in Langstrand.
Klippies se terugvoer
Good day HP
It was a pleasure hosting you! We hope to see you again soon and improve your stay even more!
Blessings
A Perfect View Team
L S - Apr 2019
Algehele gradering
Asemrowende uitsig! Gerieflike verblyf!
Scott B - Apr 2019
Algehele gradering
We had a wonderful stay at Klippies.
Frederico V - Mrt 2019
Algehele gradering
As ons maar net nog 'n bietjie langer gebly het.
Klippies se terugvoer
Hi Frederico,
Ons is so bly julle het julle tydjie geniet! Kom kuier gerus weer.
Groete,
Klippies
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Foreshore-straat 487, Langstrand, 0000, Erongo
- Alle ouderdomme is welkom