Klippieskraal
- Kapasiteit: 18 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Blaauwbank 31, Assenweg, Brits, 0264, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R7 200 per nag, vir 18 mense
Beskrywing
Klippieskraal is in die hartjie van die Bosveld in die Noordwes en is 'n 120 hektaar-wildplaas slegs 1 uur se ry vanaf Pretoria en 25 minute se ry vanaf Brits. Dis die ideale wegbreekplek vir 'n gesin of groep vriende.
Gaste kan die hele lodge en kamp bespreek vir 'n spesiale geleentheid, insluitend verjaarsdae en jaareindfunksies. Die lodge en kamp bied selfsorgverblyf. Die kamp bied 4 kamers vir 18 gaste wat elk 'n badkamer en kombuisie het. Daar is ook karavaan- of tentstaanplekke. Die kamer het 'n gemeenskaplike kombuis en badkamers vir die staanplekke.
Daar is 'n groot gemeenskaplike area waar gaste hul etes kan geniet by die tafels, 'n boma, onderdakbraai-arrea en 'n yskas en vrieskas. Geriewe sluit volledige DStv, 'n swembad, veerpyltjiebord en speelarea in. Gaste kan ook hul fietse saambring om die bosveld te verken. Rooibokke, koedoes, njalas, kampeelperde en blesbokke kom hier voor.
Klippieskraal bied gaste die geleentheid om 'n ekstra Afrika Bosveld-ervaring te geniet met verskeie wild en meer as 200 voëlspesies wat hulle op die privaat kamp kan sien. Die plaas bied vermaak soos kleilat en boeresport vir die jongspan.
Slaapplek
’n Bespreking by Klippieskraal sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wildritte
- Begeleide Wandelpaaie
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Privaat ingang
Dienste
- Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
Ekstras
- Kroegyskas
Vermaak
- Gedeelde dstv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Charlene Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 36
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Blaauwbank 31, Assenweg, Brits, 0264, Noordwes
- Gaste dink Klippieskraal het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Hartbeeshoek Bojanala Noordwes
- Kapasiteit: 18 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Blaauwbank 31, Assenweg, Brits, 0264, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom