- Kapasiteit: 460 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Portion 25, Leeudoringstad, 2640, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R150 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Klipspruit River Resort is 'n gesinsoord aan die oewer van die Vaalrivier. Dié oord word omring deur inheemse bome met volop voëllewe. Die oord het 'n rustieke voorkoms en atmosfeer met verskeie verblyfopsies.
Daar is hutte, chalets, karavaan- en kampplekke en 'n boskamp. Elke chalet het 'n badkamer en daar is ook ablusiegeriewe stapafstand vanaf die hutte en kampplekke.
Daar is 5 swembaddens, 'n baba-swembad, 3 waterglybane en 'n speelgrond met putt-putt.
Ander doendinge sluit tafeltennis, skaak, 'n trampolien, skaak en fietse in. Jy kan ook kajak op die Vaal.
Die oord het ook 'n lapa met 'n kontantkroeg, platskerm-TV en 'n kiosk wat maaltye en peuselhappie verkoop.
Skool- en kerkkampe kan ook hier gehou word, asook kinderpartytjies, troues en ander funksies.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Swembad
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gimnasium
Aktiwiteite op perseel
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Baarshengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Wegbreekkamers
- Dataprojektor
- DVD-speler
- Kantoorgeriewe
- Televisie
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
- Plek vir tot 50 afgevaardigdes
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Portion 25, Leeudoringstad, 2640, Noordwes
- Gaste dink Klipspruit River Resort het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Noordwes
- Kapasiteit: 460 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Portion 25, Leeudoringstad, 2640, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom