Klondyke Farm
Beskrywing
Die kothuis het gemaklike slaapplek vir 2 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die leefarea is oopplan met 'n toegeruste kombuis en 'n sitarea met 'n kaggel. Hierdie kothuis is onder ou eikebome langsaan die dam geleë.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Verekombers
- •Elektriese kombers
- •Kaggel
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Bykomende vuurmaakhout is beskikbaar teen ekstra koste per sak.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kampeerterrein is op 'n vrugteplaas in Ceres geleë, met appels, pere en kersies, en dit bied 'n rustige wegbreek buite die stad. Dié eenvoudige kampeerterrein skuil in die skadu van ou bome en is geskik vir tente, karavane en motorwoonwaens. Elke kampeerplek is met 'n kragpunt en 'n kraan toegerus. Die kampeerterrein beskik oor 2 ablusieblokke, maar slegs 2 warmwaterstorte is beskikbaar. Of gaste nou natuurliefhebbers is of bloot op soek is na 'n rustige wegbreek, dié kampeerterrein bied die perfekte omgewing behoorlik ontspan.
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
- •Aparte toilet
- •Stort
Prys sluit in
'n Kamparea met water, elektrisiteit, 'n piekniektafel en 'n braaidrom.
Huisreëls
Bykomende vuurmaakhout is beskikbaar teen ekstra koste per sak.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kothuis is onder die kersieboord geleë en bied 'n versteekte wegbreek wat dit die perfekte plek maak om te ontspan en die asemrowende uitsig te geniet. Dié kothuis het slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die oopplankombuis is met 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is gemaklike sitplek en 'n kaggel in die sitarea.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Badkamer
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Verekombers
- •Elektriese kombers
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Bykomende vuurmaakhout is beskikbaar teen ekstra koste per sak.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kothuis het gemaklike slaapplek vir 8 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die ander 3 kamers het enkelbeddens. Die 4 slaapkamers deel 2 badkamers met 'n toilet en stort. Die leefarea is oopplan met 'n toegeruste kombuis, eetarea en sitarea. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas en mikrogolf toegerus. Daar is gemaklike sitplek in die sitarea en 'n kaggel waar gaste gesellig kan sit en kuier.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Badkamer
- •Bad
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Verekombers
- •Elektriese kombers
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Bykomende vuurmaakhout is beskikbaar teen ekstra koste per sak.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 46 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Klondyke Plaas, Bo-Swaarmoed, Ceres, 6835, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom