Kloofendal Akkommodasie by JoziStay - Kloofside Guest House | LekkeSlaap
+15
+15

JoziStay - Kloofside Guest House

7 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R900 per nag (vir 3 persone)
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Topaz-laan 73, Kloofendal, Roodepoort, 1709, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Kloofside Gastehuis is versteek in die spoggerige voorstad Kloofendal op die Wes-Rand. Dit is ideaal geleë naby die N1- en N14-hoofweë asook die 4 vernaamste winkelsentrums. Dit is 10 minute se ry vanaf UNISA se Florida Kampus, en net 50 minute se ry van OR Tambo Internasionale Lughawe af en 40 minute van Lanseria Lughawe af.

Die gastehuis is helder en lugtig en nuut ingerig. Die eenheid het 1 slaapkamer met lugversorging en 'n ekstra lang koningingrootte-bed, 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die suite het ook 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan ontspan in die leefarea wat ingerig is met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met Netflix en Showmax.

Geriewe op die perseel sluit in: 'n gemeenskaplike swembad, gratis parkeerplek en gratis WiFi.

Slaapplek

’n Bespreking by JoziStay - Kloofside Guest House sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir JoziStay - Kloofside Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Topaz-laan 73, Kloofendal, Roodepoort, 1709, Gauteng
  • Gaste dink JoziStay - Kloofside Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
per nag (vir 3 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 3 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 3 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Topaz-laan 73, Kloofendal, Roodepoort, 1709, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAy3E01Pp6UW81n7UyNhhKEFKhZ6G22pLEjkepG1s1xyYbvv5Nvk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (vir 3 persone) 7 5 1 5 73 Topaz Avenue Kloofendal 1709 Gauteng 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -26.129926436973 27.888637495701
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za