LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kloofzicht Lodge & Spa | LekkeSlaap
+94

Kloofzicht Lodge & Spa

Lodge
  • Kapasiteit: 146 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R374, Muldersdrift, 1747, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 340 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Kloofzicht Lodge & Spa in Muldersdrift in Gauteng is die ideale wegbreekplek vir diegene wat van die stad wil ontsnap.

Die lodge bied verblyf in suites met slaapplek vir 2 tot 4 gaste. Die suites het enkelbeddens wat in koninggrootte-beddens omskep kan word en privaat badkamers met baddens of storte of albei. Twee van die suites het handrelings in die badkamer. Elke suite het 'n TV met sekere DStv-kanale en lei na 'n privaat stoep.

Kloofzicht Lodge & Spa is rolstoelvriendelik met opritte en die openbare area het 'n rolstoelvriendelike badkamer met 'n laer wasbak en handrelings. Gaste kan in die swembad afkoel en daar is veilige parkeerplek.

Doendinge en besienswaardighede in die omgewing sluit perdry, swem, visvang en voetslaan in en gaste kan Shades of Ngewnya, Bergsig-foreldam en Cradle Moon besoek.

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 11 resensies vir Kloofzicht Lodge & Spa
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • R374, Muldersdrift, 1747, Gauteng
  • Gaste dink Kloofzicht Lodge & Spa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Wes-Rand Gauteng
Vanaf R2 340
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R2 340
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 146 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R374, Muldersdrift, 1747, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA03689210196cc5ac230f0e843f84466ea63c8e852a51838de1146b085c41523a622bc41167b4e8416b1c43c963187f11a44a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 340  per nag (vir 2 persone) 11 5 1 5 Off the R374 Muldersdrift 1747 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.987364914473 27.818903381249
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!