Wes-Rand Akkommodasie by Kloofzicht Lodge & Spa | LekkeSlaap
+131
+131

Kloofzicht Lodge & Spa

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 8 resensies vir Kloofzicht Lodge & Spa
Netheid
4.8/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Tanya H - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tanya H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies. Diens in Bistro en Restaurant was nie goed nie.

Vriendelik ontvang. Oord baie mooi. Vuil skottelgoed langs swembad van vorige middag nog volgende oggend opgemerk. Die res was uitstekend en pragtig.

Hugo G - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hugo G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Baie mooi en netjies. Personeel is baie goed opgelei en altyd vriendelik.

Debra S - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debra S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fabulous! I will not hesitate to return.

Loved every minute of my stay. The accommodation, service, food, tranquillity and beauty exceeded my expectations.

Christelle S - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christelle S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was 'n ongelooflike spesiale naweek in 'n heerlike omgewing en die kos was heerlik.

Sien sterre.

Bertus D - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bertus D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend.

Kloofzicht was een van die lekkerste naweke gewees. Ons het die spa geniet, op 'n staproete gegaan, fly fishing gedoen, en natuurlik is die kos uit die boonste rakke. Jy's in die natuur net 15 min van die stad af. Dit voel nie of jy naby Johannesburg is nie.

Tina N - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut die moeite werd!

Verblyf was 5 ster met rustige atmosfeer! Kos uit die boonste rakke en ons het die lugballon ervaring terdeë geniet! Gaan vir seker aanbeveel.

Nadia P - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Snoesig warm voor die kaggel met 'n pragtige dam uitsig.

Absoluut mal oor die plek. Sal definitief weer soontoe gaan. Restaurant bied ook heerlike 5 gang etes. Ons het lekker kaas en wyn gehad langs die dam. Pragtige plek.

Rehna J - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rehna J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Loved the tranquillity and view.

Only disappointment was you very poor fitness centre. I hope that it will improve and many working equipment be installed. I found the few equipment there was out of order.

Vanaf R2 430
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R2 430
per nag (vir 2 persone)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R2 430
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 94 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R374 , Kromdraai-weg, Muldersdrift, 1747, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc0NTlmMDJiLWRlOGUtNDkzNy05MGZjLTcyM2IzMmNlZGZiMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 430  per nag (vir 2 persone) 8 5 1 5 R374 Kromdraai Road 1747 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.987254007835 27.819107229134
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za