LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kloovenburg Guesthouse | LekkeSlaap
+18

Kloovenburg Guesthouse

1 resensie
Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 4, Riebeek Kasteel, 7307, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Kloovenburg Guesthouse is 'n ou Victoriaanse huis in Riebeek-Kasteel en bied gaste lieflike kamers vir 'n ontspanne verblyf.

Verblyf is beskikbaar in die Deluxe-kamer, Luukse Kamer, Dubbelkamer en die Enkelbedkamer. Elke kamer het slaapplek vir 2 met gemaklike beddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad of 'n stort. Die Luukse Kamer en die Deluxe-kamer bied 'n uitsig oor die vallei.

Al die kamers het lugversorging, elektriese komberse en muurverwarmers. Daar is ook 'n TV met DStv en tee- en koffiemaakgeriewe en beskuit word voorsien. Die Deluxe-kamer het 'n privaat sitarea en die ander kamers deel die gebruik van 'n kombuis met 'n yskas, mikrogolfoond, eetarea en 'n sitarea.

Daar is 'n swembad met 'n veiligheidsnet en gaste kan ook op die stoep met 'n uitsig oor die tuin ontspan.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Kloovenburg Guesthouse
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Hoofstraat 4, Riebeek Kasteel, 7307, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kloovenburg Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 4, Riebeek Kasteel, 7307, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4yamaESnpVG5EY9onp6ycRaeJnyKDhoDd0MifFf8FYTOdXY61i?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 300  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 4 Main Street Riebeek Kasteel 7307 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -33.38543130683 18.890983389619
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!