Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kloovenburg Guesthouse

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Wenen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 28 resensies vir Kloovenburg Guesthouse
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Riaan R - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik en sal weer daar wil kuier.

Wat die gastehuis instand hou, het ons baie spesiaal laat voel. Sy verdien tien uit tien. 'n Aanwins vir Kloovenberg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rhys D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rhys D

Fantastic stay.

We had a great stay at Kloovenburg. We took the whole lodge for the weekend with a bunch of friends. It was an extremely hot weekend, so the pool was very well used. Everything worked perfectly, the service was amazing, and the rooms were comfortable. Thank you for a great stay. The free breakfast at the restaurant was the cherry on the top.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kloovenburg Guesthouse se terugvoer

I am so glad you enjoyed your stay. You were amazing guests; I hope we will see you back soon.

Kloovenburg Guesthouse
Inge B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inge B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons kom weer!

Wat 'n wonderlike gastehuis! Wenen is 'n baie oulike gasvrou. Ons het in een van die stoepkamers gebly en het 'n deur gehad wat op die stoep oopmaak met pragtige uitsigte oor die dorp en berge. Daar is ook 'n heerlike swembad. Daar is nie ontbyt nie, maar 'n etebewys word voorsien sodat mens by 8 Feet in die pas net buite die dorp kan ontbyt eet. Ons het heerlik gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kloovenburg Guesthouse se terugvoer

So bly julle het dit geniet by ons gastehuis, hoop ek sien jul gou weer.

Kloovenburg Guesthouse
Marguerite G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marguerite G
Saam met vriende

A wonderful breakaway.

It was excellent: a beautiful property, very clean and welcomed with heart by Maria.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kloovenburg Guesthouse se terugvoer

I'm happy that you enjoyed your stay, and hopefully, we will see you back in the future.

Kloovenburg Guesthouse
Marjo B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marjo B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Just perfect.

Lovely spot to stay! Beautiful old pastorie very close to centre. The host was great!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kloovenburg Guesthouse se terugvoer

Hi Marjo,

Thank you so much. I am so glad you enjoyed your stay! Hopefully, we will see you back soon.

Kind regards

Kloovenburg Guesthouse
Jean R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean R

Absolutely wonderful ️.

Brilliant. I'd like to live there permanently. Two comments: 1. A hand rail in the shower for older, not so steady folk, would be brilliant. 2. The shelf in the shower is way too high!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louw R - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louw R
Saam met vriende

Asemrowend en onbeskryflik rustig en lekker!

Ons het ongelooflik lekker gebly. Die tuine is pragtig en met die vlae reën wat op die sinkdak geval het terwyl ons op die stoep gesit en koffie drink het, was dit waarlik kos vir die siel. Ons het ontspan soos koninklikes.10 uit 10 vir Maria wat baie vriendelik is, en die gastehuis mooi skoon en netjies hou dat mens sou dink sy is die eienares van die gastehuis. Sy is duidelik baie trots op haar werk. Definitief een van die Top 3 plekke waar ons al gebly het, en weer sal gaan bly. Definitief aan te beveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sterna M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sterna M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Ons was gelukkig genoeg om die gastehuis vir onsself te hê. Ons het die dubbelkamer gehad en dit het alles gehad wat ons nodig het, en nog 'n paar ekstras! Ons het die komplimentêre bottel wyn, ontbyt en beskuit baie geniet. Ons sal vir seker weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kloovenburg Guesthouse se terugvoer

Hi Sterna, so bly julle het ons gastehuis geniet, hoop ek sien jul gou gou weer.

Kloovenburg Guesthouse
Stephen P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant "home from home" experience and massage.

Wenen, our host, is one in a million and she made us feel really special. The room was comfortable and clean. It had all that we needed including the use of a shared kitchen. The location is beautiful and quiet. As an extra to our stay, we had full-body Swedish massages which were absolutely great. Well done to our masseuse.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kloovenburg Guesthouse se terugvoer

Hi Stephen, Thank you for your kind words and that you enjoyed your stay with a lovely massage. Hope we will see you again in the future. Take great care!

Kloovenburg Guesthouse
Lehan V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lehan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige, eg Kaapse verblyf.

Kloovenburg Guesthouse het ons so welkom laat voel. Met aankoms het hulle vir ons een van hulle bottels wyn aangebied as 'n welkom geskenk. Die uitsig is baie moeilik om in woorde om te sit. Maar jy kyk uit oor die hele gebied met die kerk hier voor jou en die berge in die agtergrond. Baie rustige area. Ontvangsdame het uit haar pad gegaan om ons bietjie vroëer in te laat om klaar te maak vir ons funksie. Baie goeie ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kloovenburg Guesthouse se terugvoer

Hi Lehan

dankie vir jou terugvoering en ook dit was n plesier om jul hier te he by ons gastehuis, hoop ons sien jul gou weer.

Kloovenburg Guesthouse
Stuart R - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stuart R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Highly recommended.

Guest house is beautiful. Centrally located. Maria was great. We arrived late, the fire was burning. Room was perfect. Large bed, crispy clean linen. Great shower - large, good pressure and hot. Wooden suspended floors are noisy, as they always are, but we were the only guests, so no issue.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kloovenburg Guesthouse se terugvoer

Hi Stuart

Thank you for your feedback, hope we will see you back in the future.

Kind Regards

Wenen

Kloovenburg Guesthouse
Pam M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pam M
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a lovely stay.

The house is decorated beautifully however it is extremely cold inside. We built a fire in the dining room as there were no other fireplaces — it didn't really warm up the dining room, the rooms were freezing — no underfloor heating but the beds had electric blankets. The breakfast wasn't great either. Outside-only venue and it was very windy and cold. I think it would be stunning in the summertime.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kloovenburg Guesthouse se terugvoer

Hello Pam, dankie vir die boodskappie, bly jul het lekker gebly, behalwe die koue wat ons altyd onderkry.

Groete

Wenen

Kloovenburg Guesthouse
Liesl N - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl N
Gesin met tieners

Vriendelike ontvangs wat ons so welkom laat voel het!

Die verblyf is perfek geleë om die pragtige dorpie te verken.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kloovenburg Guesthouse se terugvoer

Hello Liesl, baie dankie vir julle ook. Hoop ons sien gou weer mekaar.

Kloovenburg Guesthouse
Toni B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Toni B
Saam met vriende

Absoluut fantasties. Next level.

Pragtige, goed versorgde plek. Uitstekende diens en hulp. Niks was ooit te veel moeite nie. Dankie baie dat julle die ekstra myl gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kloovenburg Guesthouse se terugvoer

Hi Alida

Baie dankie aan julle ook, dit was n groot plesier en dat jul ons gastehuis so geniet het. Hoop ons sien mekaar gou weer.

Groete

Wenen

Kloovenburg Guesthouse
Natalie B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie B
Saam met vriende

Beautiful guesthouse and friendly staff.

I love the historic town of Riebeek-Kasteel and Kloovenburg Guesthouse is comfortable and beautiful with an old-world feel. Take time to visit the Royal Hotel and the Klooveburg Wine and Olive Farm when in the area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kloovenburg Guesthouse se terugvoer

Hi Natalie

Thank you very much, I am so glad you enjoyed yourselves, hopefully, I will see you back again in the future.

Stay safe.

Kind Regards,

Wenen

Kloovenburg Guesthouse
Stephen W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en mooi.

Regtig 'n plek om aantebeveel, baie rusdtig en ideaal vir 'n troue, reis of net vakansie. Die kamers is groot en het alles. Mooi badkamers en alles werk. Die 8 feet restaurant is 'n moet, en ontbyt was uitstekend. Die plek is vyfster.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kloovenburg Guesthouse se terugvoer

Stephen baie dankie, hoop ons sien jul gou weer. Lekker dag.

Kloovenburg Guesthouse
Johan C - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan C
Saam met vriende

Was 'n baie baie rustige en 'n goeie kuier gewees.

Die eenhede is baie stylvol, netjies en baie baie skoon. Is werklik 'n baie goeie gastehuis. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kloovenburg Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Johan bly om te hoor, hoop ek sien julle gou weer.
Groete.

Kloovenburg Guesthouse
Riana D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stylvol, skoon, pragtig en baie goed toegerus. Vriendelike, hulpvaardige personeel.

Sal weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kloovenburg Guesthouse se terugvoer

Baie dankie, dis altyd goed om te hoor. Hoop ons sien julle gou weer. Mooi bly.

Kloovenburg Guesthouse
Annamarie H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annamarie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige gebou, puik ligging, netjies en skoon, vriendelike hulp.

Kloovenburg Gastehuis is 'n pragtige gebou. Van die oorspronkilike deure, vensters en vloere is behou wat dit spesiaal maak. Die ligging is puik en die tuine rondom die gastehuis is pragtig. Die swembad op 'n warm dag is 'n welkome lafenis. Die gastehuis was skoon en netjies en die kamers goed toegerus. Die ontvangs was vriendelik. Sal beslis weer daar tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arina T - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arina T
Saam met vriende

Gesellige wegkoms.

Ons tydjie weg was luuks. Die gasvryheid en die ruim spasie is 'n groot bederf. Beslis die beste manier om Riebeeck-kasteel beter te leer ken.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kloovenburg Guesthouse se terugvoer

Thank you for your kind words, was a pleasure to host you both. Hope to you see again. Stay Safe.

Kloovenburg Guesthouse
Max B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Max B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic guesthouse!

We received a room upgrade without asking for it. The whole guesthouse is in magnificent condition, with a lovely garden and a very nice swimming pool. Very nice staff, would always come back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lourene H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lourene H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stylvolle gastehuis en pragtige tuin.

Was aanvanklik nie goed ontvang nie, maar verder geen probleme en baie behulpsaam na die tyd (ons familie moes weens covid kanselleer) met die terugbetaling. Lekker rustige atmosfeer en mooi kamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lourinda B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourinda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike naweek weg.

Ons het heerlik gebly by Kloovenburg Gastehuis, die huis is baie goed toegerus en die dekor is pragtig, vroeg oggend uitsig vanaf die stoep was baie outspanned. Ontbyt by Kringe in die Bos (Kloovenburg wyn en olyfplaas) was ook baie lekker, pragtige "venue". Ons kan dit definitief aanbeveel en sal beslis terugkeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lisa K - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties

Ek is 'n terugkeerde kliënt. Ek het voorheen by Kloovenberg gebly en sal beslis weer daar bly. Baie gelukkig met die verblyf!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alida K - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida K
Saam met vriende

Rustige vrede.

Lieflike historiese huis met wonderlike uitsig. Ons het in die tuin gesit tot laat. Beddens ongelooflik gemaklik. Vriendelike gasvrou en lekker koffie en tee. Die huis is baie goed toegerus. Die sitkamer het heerlike kaggel. Veilige parkering. Ons kan dit definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin C - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic.

Best spot in town and very tranquil sitting outside looking over the town.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henry T - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Henry T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi plek en goeie diens.

Allison was baie aangenaam en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mario F - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mario F
Saam met eggenoot / lewensmaat

What a great one night get away.

Lovely welcome. Super accommodation. Even better wine. What more could one ask for after a lockdown?

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 4, Riebeek Kasteel, 7307, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4yamaESnpVG5EY9onp6ycRaeJnyKDhoDd0MifFf8FYTOdXY61i?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 28 5 1 5 4 Main Street Riebeek Kasteel 7307 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.38543130683 18.890983389619
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem