Klyne Jiweel Guesthouse
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dr Van Der Merwe-weg 529, Montana, Pretoria, 0182, Gauteng
- Vanaf R840 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Klyne Jiweel Guesthouse is in Montana, 'n stil buurt noordoos van Pretoria.
Verblyf is beskikbaar in 3 kamertipes wat almal smaakvol versier is en 'n koningingrootte-, koninggrootte- of dubbelbed het.
'n Engelse ontbyt is soggens op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar. Die gastehuis het 'n swembad en veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel.
Elke kamer het lugversorging, 'n plafonwaaier, Smart TV met Netflix, Showmax en YouTube, 'n kas met pakplek, 'n haardroër, yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis Wi-Fi word in alle kamers voorsien. DStv is in die lapa beskikbaar.
Die gastehuis is 1,7 km van die Netcare Montana Hospitaal, 7 km van die Wonderboom Nasionale Lughawe, 2,1 km van die Kolonnade Mall, 17,8 km van Loftus Versfeld Stadion en 15 km van die Uniegeboue af.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Rekenaar Netwerklewering
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Wessie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 30
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Dr Van Der Merwe-weg 529, Montana, Pretoria, 0182, Gauteng
- Gaste dink Klyne Jiweel Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Montana Christiaanville AH Pretoria Gauteng
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dr Van Der Merwe-weg 529, Montana, Pretoria, 0182, Gauteng