Knertsie Soetwyn

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Knertsie Soetwyn is 'n selfsorgvakansiehuis wat in die bekoorlike kusdorpie, Dwarskersbos aan die Weskus geleë is. Dié drieslaapkamerhuis het slaapplek vir 6 gaste en is naby die strand geleë.

Die huis is volledig ingerig en elke slaapkamer het 'n dubbelbed. Die hoofslaapkamer het 'n instapstort en 'n en suite-toilet. Die tweede en derde slaapkamers deel die tweede badkamer wat oor 'n stort, bad, 'n wasbak en 'n toilet beskik. Die volledig toegeruste kombuis het 'n yskas-vrieskas, oond, stoof, mikrogolfoond, tuimeldroër en 'n wasmasjien.

Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv Easy View. Die leefarea lei na die patio wat oor braaigeriewe beskik. Daar is 'n dubbelmotorhuis beskikbaar met staanplek vir 2 voertuie.

Slaapplek

'n Bespreking by Knertsie Soetwyn sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Knertsie Soetwyn gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 360 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za