Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Knot 4 Sail

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Petra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir Knot 4 Sail
Netheid
5.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Thys B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thys B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig in Buffelsbaai.

Plek met genoeg slaapplek vir 'n groot gesin. Op die oog af lyk dit nie na veel nie totdat jy binne kom. Alles wat jy nodig het en selfs 2 yskaste. Baie mooi uitkyk oor die suidweste van Buffelsbaai. Jy kan in die hoofslaapkamer in jou bed lê en oor die see uitkyk. Baie mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christiaan Philippus L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan Philippus L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende ligging op die see en loopafstand van die hoofstrand.

Alhoewel dit nie 'n moderne huis is nie, het dit alles in wat jou hart begeer met hope slaapplek en is silwerskoon. Die uitsig van die groot stoep af, is onverbeterlik en walvistyd moet wonderlik wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Knot 4 Sail se terugvoer

Ek is so bly julle het dit geniet. Julle is altyd welkom.

Knot 4 Sail
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Walkerrylaan 126, Buffelsbaai, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA647310a3e0fbeec008ba1e745df97c5f228c6dfd68873c1a1a63bc0a59cc23552222c94d3c636af6edbbafcafe98fa11b19d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 7) 2 5 1 5 126 Walker Drive Buffels Bay 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0877832 22.9731583
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem