Knus-bly
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3de Laan 2, Boston, Bellville, 7530, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R795 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Knus-bly is 'n gerieflike eenheid vir 4 in Boston, Kaapstad.
Dis op dieselfde perseel as die hoofhuis, maar die eenheid is apart en het sy eie ingang. Die eenheid beskik oor 'n slaapkamer, badkamer, kombuis en 'n sitkamer.
Die slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n dubbelslaapbank in die sitkamer vir 2 volwassenes of 2 kinders. Die en suite-badkamer het 'n stort en 'n toilet.
Die oopplan-kombuis is met 'n mikrogolfoond, konveksieplaat, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en gaste kan in die sitkamer met 'n TV ontspan.
Privaat braaigeriewe is beskikbaar en die eenheid het 'n alarmstelsel vir ekstra gemoedsrus.
Knus-bly is 300 m vanaf die Melomed Hospitaal, 1 km vanaf die Bellville-treinstasie, 1,5 km vanaf Louis Leipoldt Medi-Clinic, 2 km vanaf Karl Bremer Hospitaal en 4 km vanaf Tygervallei en Willowbridge.
Slaapplek
’n Bespreking by Knus-bly sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Hansie Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 12
Jaar gelys 3
Ligging
- 3de Laan 2, Boston, Bellville, 7530, Wes-Kaap
- Gaste dink Knus-bly het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bellville Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3de Laan 2, Boston, Bellville, 7530, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom