Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Knus Karoo Selfsorg Akkommodasie

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Milandie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 7

Maande gelys 5

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir Knus Karoo Selfsorg Akkommodasie
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Elsa V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles en meer wat gaste benodig is daar vir gaste se gerief.

Absoluut 'n pragtige en netjiese plekkie. Al die ekstras maak dit beslis die moeite werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrik D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Pragtige verblyf. Skoon en netjies. Alles wat jy nodig het. "Self service" werk baie goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nick R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nick R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die perfekte stop tussen die Kaap en JHB.

Ons het baie lekker gebly en veilig gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nellie D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nellie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kon na 'n warm dag in Karoo Nasionale Park kom afkoel in die swembad en ontspan!

Baie lekker gebly, veilig, skoon, netjies en goeie diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wyonna S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wyonna S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie pragtige verblyf met alles wat jy benodig!

Knus Karoo is 'n baie pragtige plekkie met alles wat jy nodig het. Die eenheid is baie goed toegerus, skoon en verskriklik mooi. Die buite area skep 'n baie mooi rustige atmosfeer. Sonder enige twyfel sal ek Knus Karoo aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estelle G - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning room, clean, comfortable, well equipped, good communication.

The accommodation was absolutely beautiful, comfortable and clean. They really have everything one could need. Bonus: there is a beautiful de-stress area which is really quite peaceful. Communication was clear and friendly. Highly recommend Knus Karoo without a doubt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Douw V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Douw V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly en sal weer van Karoo Knus gebruik maak.

Karoo Knus is werklik een van die beste oornagplekke in Beaufort Wes. Dit is nuut, modern en skoon. Die eenheid is goed toegerus en die veiligheid is van 'n hoe standaard. Die eienaar doen moeite om jou verblyf so gemaklik as moontlik te maak. Die tuin skep 'n rustige atmosfeer en daar is 'n mooi swembad indien jy wil afkoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R890
R890 R801
per nag (plek vir 2)
Vanaf R890
R890 R801
per nag (plek vir 2)
Vanaf R890
R890 R801
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bird-straat 94, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2bbcadb69ea8b7e7a797bfd23133ee6248f9b9f8aba6dc4235c76ac03e6ddb325d2181ec1b6a3adb46d5bc834221b1d20b56?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R890 nouVanaf R801 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 94 Bird Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.3519952 22.5841308
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem