LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Knysna Pearl View | LekkeSlaap
+59

Knysna Pearl View

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: View Point-singel 4, Knysna-koppe, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Knysna Pearl View is ’n bekoorlike B&B wat op die oostelike uitkykpunt van die beroemde Knysna-Koppe geleë is en bied 'n asemrowende uitsig oor die riviermonding tussen die see en die strandmeer.

Dié verblyf word in 5 luukse kamers gebied wat elk smaakvol versier is. Die kamers het elk 'n dubbelbed, of 'n koningingrootte-bed of 'n koninggrootte-bed. Sekere kamers het 'n fantastiese see- of berguitsig.

Ontbyt is by die tarief ingesluit en verversings en ligte middagetes is teen 'n ekstra koste beskikbaar. Daar is ook 'n kroeg. Die B&B het 'n leefarea en 'n houtdek buite met 'n swembad.

Knysna is een van die vernaamste vakansiebestemmings op die prentjiemooi Tuinroete in die Wes-Kaap. Dié ouwêreldse dorpie het groen bergagtige landskappe, die glinsterende oseaan, riviere en 'n strandmeer.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • DVD-speler
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 4 resensies vir Knysna Pearl View
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
3.8/5

Ligging

  • View Point-singel 4, Knysna-koppe, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink Knysna Pearl View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: View Point-singel 4, Knysna-koppe, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAloWi94ATmg0juWJGhDGGpUSNFicE5BCWsi3rZzWKSgivvXqR7x?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650  per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 4 View Point Cresent The Heads 6571 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -34.079005 23.06186
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem