Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Koedoeskloof Guesthouse

Gastehuis
Standaardkamer met 2 enkeleddens, 'n tuin-uitsig en 'n stort
Vanaf R880
R880 R748
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer het 'n uitsig oor die tuin en het 'n privaat ingang wat toegang bied tot die gedeelde stoep. Die kamer is getooi in Mosambiekse skakerings van groen en eklektiese antieke meubels is uitgesoek. Daar is 'n koninggrootte-bed wat as 2 enkelbeddens opgemaak kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die beddens is oorgetrek met wit perkallinne en kleurvolle kombersies. Die kamer het 'n plafonwaaier, ekstra kombersies en 'n muurverwarmer vir die kouer aande. Ekstra geriewe in die kamer sluit vars handdoeke, toiletware, tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi in. Let asb. dat die kamer nie geskik is vir selfsorg nie en dat daar trappe na die kamer is wat dit ongeskik maak vir mense wat moeilik loop.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Huisreëls

Aandete en ontbyt is teen ekstra koste beskikbaar indien dit vooraf gereël word.
Aandete-besprekings moet 6 ure voor die tyd gemaak word. Ontbytbespreking moet met inklok gemaak word.
Hierdie perseel het 'n lisensie en gaste mag nie hul eie alkohol saambring nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gerieflike koninggrootte-bed met 'n berg-uitsig en 'n stort
Vanaf R990
R990 R842
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer het 'n privaat ingang wat toegang bied tot die gedeelde stoep. Die kamer het vensters aan 3 kante wat dit helder en lugtig maak en die uitsig van die pragtige Towerkop makliker maar om te waardeer. Daar is 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die beddens is oorgetrek met wit perkallinne en kleurvolle kombersies. Die kamer het 'n plafonwaaier, ekstra kombersies en 'n muurverwarmer vir die kouer aande. Ekstra geriewe in die kamer sluit vars handdoeke, toiletware, tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi in. Let asb. dat die kamer nie geskik is vir selfsorg nie en dat daar trappe na die kamer is wat dit ongeskik maak vir mense wat moeilik loop.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Huisreëls

Aandete en ontbyt is teen ekstra koste beskikbaar indien dit vooraf gereël word.
Aandete-besprekings moet 6 ure voor die tyd gemaak word. Ontbytbespreking moet met inklok gemaak word.
Hierdie perseel het 'n lisensie en gaste mag nie hul eie alkohol saambring nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Standaardkamer met koninggrootte-bed, 'n berg-uitsig en 'n stort
Vanaf R990
R990 R842
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer het 'n uitsig oor Towerkop van die venster af en het 'n privaat ingang wat toegang bied tot die gedeelde stoep. Die kamer is getooi in sensuele rooi skakerings en eklektiese antieke meubels is uitgesoek. Daar is 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die beddens is oorgetrek met wit perkallinne en kleurvolle kombersies. Die kamer het 'n plafonwaaier, ekstra kombersies en 'n muurverwarmer vir die kouer aande. Ekstra geriewe in die kamer sluit vars handdoeke, toiletware, tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi in. Let asb. dat die kamer nie geskik is vir selfsorg nie en dat daar trappe na die kamer is wat dit ongeskik maak vir mense wat moeilik loop. .

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Huisreëls

Aandete en ontbyt is teen ekstra koste beskikbaar indien dit vooraf gereël word.
Aandete-besprekings moet 6 ure voor die tyd gemaak word. Ontbytbespreking moet met inklok gemaak word.
Hierdie perseel het 'n lisensie en gaste mag nie hul eie alkohol saambring nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Standaardkamer met 'n dubbelbed, 'n berg-uitsig en 'n bad
Vanaf R990
R990 R842
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié hoekkamer het 'n privaat ingang wat toegang bied tot die gedeelde stoep met 'n 180º-uitsig op die berge en Towerkop. Daar is 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en 'n toilet. Die kamer is versier in 'n skoon, oop styl wat die omliggende landskap weerspieël. Die bed is oorgetrek met wit perkallinne en kleurvolle kombersies. Die kamer het 'n plafonwaaier, ekstra kombersies en 'n muurverwarmer vir die kouer aande. Ekstra geriewe in die kamer sluit vars handdoeke, toiletware, tee- en koffiemaakgeriewe in. Daar is trappe wat na die kamer lei en dis nie geskik vir gaste wat moeilk loop nie. Die kamer is nie selfsorg nie en daar is geen WiFi nie.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Huisreëls

Aandete en ontbyt is teen ekstra koste beskikbaar indien dit vooraf gereël word.
Aandete-besprekings moet 6 ure voor die tyd gemaak word. Ontbytbespreking moet met inklok gemaak word.
Hierdie perseel het 'n lisensie en gaste mag nie hul eie alkohol saambring nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R880
R880 R748
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dwarsrivier, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa087805c7aef5b2ccc7ee7621a7bcdb012b8e296f05ad5cb6db9d40d268c5fd62f71a7efad2f11cd85cb99811bd8189c8786?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R880 nouVanaf R748 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 Dwarsrivier Ladismith 6655 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.505287396737 21.170177786351
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem