LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Koedoeskloof Guesthouse | LekkeSlaap
+48

Koedoeskloof Guesthouse

14 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 14 resensies vir Koedoeskloof Guesthouse
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Anthony B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anthony B
Enkelreisiger

Very pleasant and enjoyable.

I found the establishment to be very clean and neat. The food was great, clean bedding, hot shower and a wonderful stay.

Koedoeskloof Guesthouse's terugvoer

Thank you for staying with us, and for your kind review. Eugene and I try our best to make our guests feel welcome and we appreciate it when it is met with gratitude and thanks. All the best for and hopefully we'll see you again soon.

Koedoeskloof Guesthouse
Maggie D - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maggie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese gasheer en gasvrou!

Eugene en Debbie het voorwaar uit hul pad gegaan - hulle het selfs 6 am Saterdagoggend reggestaan met ontbyt, omdat ons vroeg moes ry om the 7Weekspoort MTB te ry. Ontbyt en aandetes was heerlik en ek kan die Kudu hamburger sterk aanbeveel. Die gastehuis het pragtige uitsigte op die berge en daar is lekker veilige staproetes.

Koedoeskloof Guesthouse's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Ons is so bly dat julle julle tydjie by ons geniet het. Ons doen ons beste om ons gaste gemaklik te laat voel en is dankbaar as hulle net soos ons, verlief raak op die omgewing. Alles van die beste en ons hoop om julle gou weer te sien.

Koedoeskloof Guesthouse
Heinrich C - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich C
Saam met vriende

Netjies. Skoon. Vriendelik!

Ons het slegs een aand hier oorgeslaap. Eugene en Debbie is fantasties! Lekker kos! Pragtige uitsig oor die wingerde en Towerkop. Gemaklike en netjiese kamers! Ons sal definitief weer hier oorbly!

Koedoeskloof Guesthouse's terugvoer

Goeiedag Heinrich,

Baie dankie dat julle by Koedoeskloof kom bly het. Die rustigheid van die vallei praat met mens veral as mens in die stad bly, so ons is baie dankbaar dat julle dit geniet het hier. Ons sien julle weer een van die dae.

Debi en Eugene

Koedoeskloof Guesthouse
Juanita V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Juanita V
Gesin met tieners

Koedoeskloof is baie rustige en netjiese verblyf vir couples.

Ek en my man het die verblyf by Koedoeskloof baie geniet. Die kamers is baie netjies en die beddegoed heerlik om onder te slaap. Ons het 'n baie goeie nagrus gehad en die omgewing was doodstil. Net wat ons voor gehoop het. Die ontbyt was al twee oggende uitstekend. Daar is nie veel privaatheid nie omdat al drie kamers by mekaar geleë is.

Koedoeskloof Guesthouse's terugvoer

Goeiedag Juanita,

Baie dankie dat julle by ons kom bly het, dit was lekker om julle hier te he.

Mooi bly
Debi en Eugene

Koedoeskloof Guesthouse
Pierre J - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre J
Saam met eggenoot / lewensmaat

A cut above the rest in Ladismith.

A wonderful place to unwind. Well worth the short drive from the hustle and bustle of Ladismith. Our room was very comfortable. Beautiful views of the surrounding countryside. Eugene and Debi went out of their way to make us feel at home. We will definitely stay here again when in the area!

Koedoeskloof Guesthouse's terugvoer

Thank you so much for your beautiful review, we're sorry that you had to leave so soon. Next time stay longer so we can spend a bit more time with you both.

Koedoeskloof Guesthouse
Margaritha M - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Margaritha M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful.

Baie nice en rustige plek.

Johan S - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning.

Beste in die Klein Karoo.

Zerilda V - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zerilda V
Saam met vriende

Wens ek kon langer bly.

Plattelandse gasvryheid en bekoring!

Jan-willem Hommes T - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan-willem Hommes T
Saam met eggenoot / lewensmaat

We stayed one night. We had dinner and breakfast.

Attractively situated along R62 in beautiful surroundings. Very peaceful place. We regret we couldn't stay longer than only one day. We appreciated the personal contact with the owners and other guests of Koedoeskloof highly!

Jeanne T - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanne T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek kan dit hoog aanbeveel!

Dis 'n veilige, mooi plek met vriendelike ontvangs en lekker kos. Dit is goed geleë vir heerlike dag-uitstappies.

Marius D - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het oornag op pad na Bloubergstrand.

Ons is baie vriendelik ontvang. Die kamer is pragtig en alles wat jy nodig het. Die ontbyt was ook heerlik.

JP M - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
JP M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornag op pad terug Pretoria toe.

Sal ten sterkste aanbeveel.Vriendelike ontvangs deur Eugene en Debbie. Yskoue bier en heerlike kos. Sal graag weer gaan.

Peer D - Feb 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Peer D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Een nacht op doorreis.

Prachtige plek, maar afgelegen. Goede verzorging door de vriendelijke eigenaren. Goede adviezen over te volgen routes!

Adelaide O - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adelaide O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike wegbreekplek!

Ons was vriendelik ontvang en verwelkom. Baie mooi plaas om op te ontspan en weg te breek van die stadslewe. Daar is min/geen selfoonsein wat perfek was vir ons. Met min ligte in die area is dit 'n wonderlike plek vir sterre kyk! Sal beslis terug gaan! Fantastiese kos ook!

Vanaf R790
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R790
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R790
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dwarsrivier, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAokeBICD2R4otQCErDRXy8k5swnwn2VaN03gAHi8nELQiF0GjUA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R790  per nag (vir 2 persone) 14 5 1 5 Dwarsrivier Ladismith 6655 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-20:00 10:00 -33.505287396737 21.170177786351
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!