Koel Seebries
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 10% af. Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Hoë brandgevaargebied vir die Houthuis en omliggende Fynbos.
Rook is verbode binnenshuis, op die dek en naby die huis.
Troeteldiere word onder geen omstandighede toegelaat nie.
Gaste word vriendelik versoek om die tuinslang te gebruik om seesand af te spoel voordat hulle die woonstel binnegaan.
Gaste moet versigtig wees wanneer hulle die blindings gebruik.
Vermy asseblief enige artikels wat die wasbakke en toilet kan verstop.
U word vriendelik versoek om nie in die slaapkamers te eet of te drink nie.
Daar is verskeie wasserye in Danabaai beskikbaar.
Rapporteer asseblief alle foute/defekte so gou moontlik aan die eienaar.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nutans-straat 16, Danabaai, 6510, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang