Holiday On The Beach
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Kusweg 173, Koh-i-Noor 15, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R950 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Holiday On The Beach is in Kusweg in die Strand, stapafstand vanaf die strand geleë. Die woonstel bied gerieflike verblyf en is ideaal 'n paartjie of 'n gesin met jong kinders.
Die woonstel bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n dubbelslaapbank in die sitarea. Die badkamer het 'n stort-oor-bad.
Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en gaste kan 'n maaltyd rondom die etenstafel met sitplek vir 4 geniet. Daar is goeie WiFi en die sitkamer het 'n HDTV met 'n mediaboks met toegang tot Netflix, Youtube, ens. Die woonstel bied 'n gedeeltelike see-uitsig van die balkon af.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike onderdak-braai in die kompleks. Daar is veilige parkeerplek agter 'n elektriese hek en heining.
Slaapplek
’n Bespreking by Holiday On The Beach sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Gregory Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Jaar gelys 5
Ligging
- Kusweg 173, Koh-i-Noor 15, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink Holiday On The Beach het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Kusweg 173, Koh-i-Noor 15, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom