Kolgans
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Heleen Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 8
Maande gelys 9
Opsomming van Resensie
Bjorn F - Mrt 2024
Algehele gradering
I enjoyed the stay so much, will definitely visit again!
Lees meerMarguerite K - Mrt 2024
Algehele gradering
Rus vir die siel.
Beverly S - Feb 2024
Algehele gradering
N huisie weg van die huis af.
Kolgans se terugvoer
Baie dankie Beverly. Dit was 'n voorreg om jou by Kolgans te kon huisves. Jy was 'n wonderlike gas en ons sien uit daarna om jou weer te sien.
Vriendelike groete
Heleen en span.
Jeanetta F - Feb 2024
Algehele gradering
Super amazing.
Kolgans se terugvoer
Jeanetta, baie dankie vir die mooi woorde. Dit was ons grootste plesier. Vriendelike groete, Die Kolgans span.
Johan E - Feb 2024
Algehele gradering
Lekker ontvang maak jou dadelik tuis voel.
Kolgans se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde en goeie terugvoer, Johan. Ons sal julle enige tyd terug verwelkom.
Groete
Kolgans
Nico L - Feb 2024
Algehele gradering
As wat nodig is en goed gelee.
Kolgans se terugvoer
Baie dankie vir die goeie resensie, Nico. Dit was vir ons 'n voorreg om julle te akkommodeer.
Vriendelike groete
Heleen en die Kolgans span.
Gysbert V - Nov 2023
Algehele gradering
Rustige omgewing.
Kolgans se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was so lekker om julle te ontmoet.
Vriendelike groete
Heleen
Karlo S - Okt 2023
Algehele gradering
Perfek, baie lekker geslaap.
Kolgans se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer Karlo. Dit was 'n voorreg en plesier om julle by Kolgans te ontvang.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nederburgh-straat 63, Welgemoed, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom