Jongensfontein Akkommodasie by Kolstert HL50 | LekkeSlaap
+12
+12

Kolstert HL50

Selfsorg
  • Vanaf R1 814 per nag (plek vir 5)
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deiningstraat `, Jongensfontein, Groot-Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Kolstert HL50 is in 'n kompleks in die bekoorlike dorpie Jongensfontein. Die kompleks is naby die karavaanpark en die see.

Die huis is geskik vir 5 en het 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n stapelbed. Daar is 'n dubbelbed in die leefarea. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Beddegoed word voorsien.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoele. Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met 'n piekniektafel en draagbare braai. Parkeerplek is vir 1 voertuig beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Kolstert HL50 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
2 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans

Ligging

  • Deiningstraat `, Jongensfontein, Groot-Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 814
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 814
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 814
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deiningstraat `, Jongensfontein, Groot-Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3ede53580ca39eb9e5e9e7ea42bf64fa9313a183b833749412e44705f6ef3be6b3efadae2001849f4b7edba4dcadb561d50f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 814  per nag (plek vir 5) Deining Street Jongensfontein 6675 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.424516 21.343193
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za