Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Komati River Chalets

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Ros Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Jaar gelys 11

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 53 resensies vir Komati River Chalets
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.2/5
Adele B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele B
Saam met vriende

Great overnight stay.

Perfect accommodation for our overnight stay. Chalet neat and tidy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zibuyile Beauty M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zibuyile Beauty M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Checking out time is too early, need to be reviewed to 11h00.

It was pleasant but my trip was too short. I wish I could have extended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peter M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peter M
Saam met eggenoot / lewensmaat

The lady at the reception was friendly and nice, also the staff was so nice.

The place was clean. Everything was superb. The place was so magnificent.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Komati River Chalets se terugvoer

Good day Peter. Thank you for your kind review! We are glad that you have enjoyed your stay with us and hope to welcome you back again soon! Kind Komati Greetings!

Komati River Chalets
Frederick P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frederick P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Slegs daar oornag. Nogtans baie aangenaam.

Ons is baie vriendelik ontvang met die dokumentasie gereed. Baie netjiese eenheid. Mooi uitsig vanuit ons kamer. Personeel baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Komati River Chalets se terugvoer

Goeie dag Mnr Paynter. Baie dankie vir u terugvoering. Ons is bly u het u verblyf geniet. Ons sien uit daarna om u weer op die Oord te verwelkom. Vriendelike Komati Groete

Komati River Chalets
Petrus O - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was n heerlike ontspanning na 'n week in die karavaan met 'n pragtige uitsig oor die rivier.

Netjies en skoon en die tuin is pragtig. Sal definitief weer daar oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Komati River Chalets se terugvoer

Goeie dag Peet. Baie dankie vir die mooi terugvoering. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom. Vriendelike Komati Groete.

Komati River Chalets
Rian S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rian S
Saam met vriende

Heerlike akkommodasie 5 min vanaf die Komatipoort-grenspos.

Heerlike, bekostigbare en netjiese akkommodasie 5 min vanaf die grenspos. Die ideale oornagplek tussen Gauteng en Ponta de Ouro/Ponta Malangane/Xai-Xai en Inhambane. Rustige veilige area, met die seekoeie wat saans tussen die chalet's wei. Elke chalet het sy eie braaiplekkie, maar daar is ook 'n restaurant op die perseel. Kamers is netjies, ruim en die lugversoirging is baie effektief( as daar nie loadshedding is nie). Ons het op pad na Mosambiek daar oorgeslaap en per abuis iets in die yskas vergeet - en toe ons 12dae later terugkeur, het hulle dit by ontvangs weer aan ons terugbesorg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Komati River Chalets se terugvoer

Goeiedag, baie dankie vir u mooi terugvoering. Ons sien uit daarna om u weer op die Oord te verwelkom. Vriendelike Komati groete.

Komati River Chalets
Graeme C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Graeme C
Gesin met tieners

Very pleasant stay.

Very pleasant stay, the Chalets are really worth staying at.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilma O - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Wilma O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Ek en my man het dit verskriklik geniet so in die natuur, die tiervisvang was bietjie onsuksesvol as gevolg van rivier wat in vloed was en water baie bruin gemaak het, maar sal defnitief weer besoek wanneer water sy kleur teruggekry het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco Anton V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco Anton V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename plek.

Een teleurstelling was dat restaurant toe was vir die hele naweek. Moes elke keer dorp toe ry vir etes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zelda F - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi, netjies en restaurant puik.

Daar was nie baie gaste op die aand wat ons oorgeslaap het, ons was ook die enigste gaste in die restaurant, die diens en kos was goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hugo L - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Hugo L
Saam met vriende

Gerieflik geleë.

Perfek geleë. Slegs 2.5 km vanaf die Lebombo grenspos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen N - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karen N
Saam met vriende

Mooi skoon gerielike cottage, ten volle toegerus, mooi, groen grasperke.

Baie lekker oorgeslaap vir een aand. Die eienaar was so gaaf om vir ons te wag tot 10 uur die aand om ontvangs van die sleutel te kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tonie V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tonie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie geniet.

Veilig, netjies en skoon. Ons het dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Komati River Chalets se terugvoer

Good day Tonie,

Thank you for taking the time to write the very inspiring and positive review. We aim to let our guests be pleased and to enjoy their stay at our resort. We do look forward to welcome you again anytime in future!

Take care,
Kind Regards,
Komati River Chalets Team

Komati River Chalets
Melanie P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Melanie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek.

Vinnig in en uit op pad na volgende bestemming. Bietjie naby die snelweg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Komati River Chalets se terugvoer

Goeiedag Malanie,

Baie dankie vir die positiewe & inspirerende terugvoering!
Ons is bly dat julle dit geniet het hier by ons en sien uit om julle weer hier te verwelkom.

Vriendelike Groete
Komati River Chalets

Komati River Chalets
Alwyn G - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Alwyn G
Gesin met tieners

Baie lekker. Rustigheid is baie lekker.

Die rivier so naby is baie lekker. Bietjie onveilig met seekoeie wat in die nag rondloop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Komati River Chalets se terugvoer

Goeiedag Alwyn,

Baie dankie vir die positiewe terugvoer.
Ons is bly dat julle lekker gekuier het hier by ons en sien uit om julle enige tyd weer hier te verwelkom!

Vriendelike groete,
Komati River Chalets

Komati River Chalets
Renee M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Renee M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Daar was net een vurk ongelukkig, die paslaken was te kort vir die bed, daar is baie goggas en iets was in die bed wat ons vreeslik gebyt het. Dit is klein probleempies wat maklik uitgestryk kan word.

Die akkommodasie is gerieflik vir kort oornagverblyf. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Komati River Chalets se terugvoer

Good day
We are glad that you have enjoyed your stay with us.
We do aplogise for the small abnomalies that you experienced. I can give your the assurance that it will be sorted out. We hope to see you again soon.
Thank you
Kind Regards
Komati River Chalets Team

Komati River Chalets
Marleen M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marleen M

Baie netjies en gerieflik.

Baie gerieflik, skoon en netjiese oorslaap, by die grenspos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Komati River Chalets se terugvoer

Good Afternoon,
Thank you so much for your review, we hope to see you again soon.
KRC Team

Komati River Chalets
Liesl S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liesl S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike kuier teen die rivier en die Wildtuin.

Ons kon die Wildtuin besoek deur Krokodilbrug- en Malelane-hek - albei is naby genoeg om vroeg in te klok. Die tiervisvang het vir ons dubbel geluk gebring. Net jammer van die treinverkeer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelize B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annelize B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het die ligging gekies want ons kon nie in die Kruger Wildtuin plek kry nie. Dit was perfek, jy moet net weet dat jy die treine hoor in die aand maar dit het my nie gepla nie. Sal beslis aanbeveel

Lieflike klein oord, almal gaan of Kruger toe of vang tier vis, het baie veilig gevoel en baie netjies. Jy hoor die treine in die aand so dit is nie bos stilte nie maar dit het my nie gepla nie, sal beslis aanbeveel, waarde vir geld en baie netjies. Ons het op die rivier gebly

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Komati River Chalets se terugvoer

Thank you so much for your positive review. We are happy that you enjoyed your stay with us, and we hope to see you again soon.
Be Blessed
Warmest Regards
KRC Management Team

Komati River Chalets
Willie D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie D
Enkelreisiger

Lekker.

Was baie lekker en baie goeie diens. Die huisies was baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Komati River Chalets se terugvoer

Good day Willie,
Thank you so much for your positive review. It is our aim to please all our guests.
Thank you for choosing Komati River Chalets for your accommodation needs and we look forward to seeing you again.
Kindest regards,
KRC Management team

Komati River Chalets
Jacques P - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques P
Besigheidsreis

Het lekker hier gebly.

Dit was skoon en netjies. Lekker gebly en die self-catering maak dit maklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Komati River Chalets se terugvoer

Good day Jacques,
Thank you for taking the time to write such a positive and uplifting review. We are glad that you enjoyed your stay with us & we do look forward to see you again in future.
Be safe & take care!
Kind Regards
Komati River Chalets Team

Komati River Chalets
Anonieme gas - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alvin M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alvin M
Gesin met klein kinders

Baie vriendelik verwelkom by ontvangs. Pragtige plek met netjiese eenhede. Lekker swembad by restaurant en 'n pragtige staproete langs die rivier af.

Het die volgende oggend seekoei-spore voor ons stoep gesien. het ongelukkig nie wakker geword om dit te sien nie. Miskien volgende keer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Komati River Chalets se terugvoer

Hello Alvin, thank you for the nice review. We are happy that you enjoyed your stay with us, and we hope to see you again soon.

Komati River Chalets
Anonieme gas - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan L - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L
Saam met vriende

Baie gerieflik.

Waarde vir geld, baie gerieflik en vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Komati River Chalets se terugvoer

Hello Johan, thank you for the nice review. We are happy that you enjoyed your stay with us, and we hope to see you again soon.

Komati River Chalets
Verena M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Verena M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable stay.

Interesting stay. Very clean. Malaria risk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Komati River Chalets se terugvoer

Hello Verena, thank you for your review. We were happy to have you stay with us, and we hope to see you again in the future.

Komati River Chalets
Pierre R - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heel aangenaam, fasiliteite was goed, kamers skoon en netjies, gerieflik geleë.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Komati River Chalets se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Ons is bly dat julle dit geniet het en ons hoop om julle weer te sien.

Vriendelik groete

Komati River Chalets

Komati River Chalets
Nalize V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nalize V
Saam met vriende

Dit was fantasties.

Dis 'n baie oulike plek en die netheid was baie opvallend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Komati River Chalets se terugvoer

Dear Nalize,

Thank you for taking time to give a review. We are glad to hear you really enjoyed your stay.
The weed is all out of the river, so it is looking beautiful, once again,

We hope to see you in the future.
Kind regards,
Komati River Chalets team

Komati River Chalets
Freddie G - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Freddie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike bosveldatmosfeer.

Die eenheid was baie skoon en goed toegerus. Die tuine word instandgehou en die omgewing is netjies en baie veilig. Baie na aan die wildtuinhek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rick V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rick V
Saam met vriende

Baie lekker plekkie.

Op aankoms is ons vriendelik ontvang, die chalet was mooi skoon en gemaklik en die gronde netjies skoon gehou deur die personeel, hulle het ook 'n sekuriteitswag wat heeltyd patroleer wat mens veilig laat voel ten alle tye, ongelukkig was die waterfront toegegroei met water grasse, maar dit is weens die min water wat die area ontvang het in die laaste paar maande en is uit die chalets se hande, ons het wel met die oord gereël vir 2 tiervis uitstappies waarvan hulle net een kon gereel kry, maar weereens dit was as gevolg van die lae water toestande in die rivier, maar behalwe vir dit was die diens uitstekend en ek sal Komati River Chalets sterk aanbeveel en ook beslis self terugkeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Komati River Chalets se terugvoer

Baie dankie. Hopelik sal dit meer reën sodat die rivier kan afkom. Ons hoop om julle weer te sien.

Die Komati River Chalet span.

Komati River Chalets
Adriaan K - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adriaan K
Gesin met tieners

Nice and safe place, friendly staff, nice and comfortable bungalows.

Nice place to be there, however the office closes very early in the evening. There is no shop. The restaurant is good. The people are friendly and helpful. Near the Kruger Park.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Komati River Chalets se terugvoer

Dear Adrie,

Thank you so much for your positive reply.
We are always glad when families enjoy their stay with us. We apologise for the inconvenience experienced with the office closure, however, there is a telephone number placed on the doors where guests can get in touch with a staff member on duty at any time from where we will do our best to assist with whatever is needed. We hope to have you again in the future.

Warm regards
The Komati River Chalets team.

Komati River Chalets
Catherine H - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Catherine H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en stil.

Ons kom al 'n paar jaar Komati River Chalets toe vir oornagfasiliteit voordat ons die Kruger Wildtuin besoek. Hierdie keer was egter ietwat van 'n teleurstelling. Die prys is verhoog, wat verstaanbaar is, maar dan wil ek asb die keuse hê van twee enkelbeddens of 'n dubbelbed, die asblikkie in die badkamer behoort uitgegooi te wees en die bed/beddens moet met skoon linne oorgetrek wees, wat hier nie die geval was nie. Dus, weet ek nie of ons weer daar sal oornag nie! Dis jammer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Komati River Chalets se terugvoer

Dear Odette

Thank you for your feedback. Our bookings were full, except for the room we allocated you when you originally requested a quote. This room is a twin room. I apologise we could not offer a room with a queen bed. As for the dirty bin and linen, there is no explanation as our standards of cleanliness do not allow for that. This matter will definitely be looked into. Please contact our reception so that we can discuss the matter so that we can assist you further. Our sincere apology once again.

Kind regards
The Komati River Chalet Management

Komati River Chalets
Mariette D - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Welcoming, efficient, clean, just plain "lekker".

This was such a wonderful experience. We were told that we can book in until 10 pm but we were caught in a 6 hour traffic delay. A very friendly Neville said not to worry, he will be there and let us in - we arrived at 1:10 am. The next day we met Ros and the other Lady (sorry for not remembering your name) and again was flooded with friendliness. What a pleasant weekend experience. Thank you Komati River Chalets Team - you are the best.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Verwelkomend, doeltreffend, skoon, net plein lekker.

Dit was so 'n wonderlike ervaring. Ons is gesê dat ons tot 10:00 kan inboek, maar ons is gevang in 'n 6 uur lange verkeersvertraging. 'n Baie vriendelike Neville het gesê dat ons nie bekommerd hoef te wees nie, hy sal daar wees en ons inlaat. Ons het eers 1:10 am gearriveer. Die volgende dag ontmoet ons Ros en die ander dame (jammer dat ons nou nie u naam kan onthou nie) en toe is ons weer oorval met vriendelikheid. Wat 'n aangename naweek! Dankie, Komati River Chalets-span. Julle is die beste.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Komati River Chalets se terugvoer

Dear Mariette,

Thank you for your Kind review. It is so rewarding to hear our guests have been looked after by all our staff, and that you enjoyed your stay with us. I will pass on your message to Neville.
Hope to meet again in the future,

Kind regards
Ros and Jade

Komati River Chalets
Lerato A - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lerato A
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was an experience! Simply amazing!

I am definitely coming back, it is peaceful. The perfect place to escape. Privacy is mandatory to me and it was plenty there. If you are adventurous then there is a lot to do around the lodge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Komati River Chalets se terugvoer

Dear Lerato,
Thank you for your kind review, So encouraging, hope you will visit again soon.
Kind regards,
Ros

Komati River Chalets
Martie S - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Martie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en skoon.

Sal weer besoek al was die restaurant nie die aand oop nie. Uitstekend geleë vir toeriste op pad na Mosambiek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Komati River Chalets se terugvoer

Dear Martie
Thank you for your review. The restaurant was unfortunately not open in the evening due to our chef taking his annual leave and then can come back relaxed ready from the festive season rush.
We look forward to seeing you again and wish you a blessed festive season.
Kind regards,
Richard McEwan
Komati River Chalets

Komati River Chalets
Leon B - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely outstanding.

We thoroughly enjoyed the accommodation and of course the physical beauty of the property and area is breathtaking.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Komati River Chalets se terugvoer

Thank you so much for your positive review, It is really encouraging when our efforts to make sure our guests enjoy their stay are appreciated.
Hope to see you back in the future.
Kind regards
Ros McEwan
Owner

Komati River Chalets
Estelle M - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Estelle M
Saam met vriende

Netjies en goed ingerig.

Sien die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Komati River Chalets se terugvoer

Ons is baie bly dat julle dit by ons geniet het en hoop om julle weer te sien.
Vriendelike groete,
Jade McEwan
Bestuurder
Komatiriver Chalets

Komati River Chalets
Danie B - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie ligging en netjiese funksionele chalets.

Die ontbyt is egter aan die duur kant maar die verblyf is uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Komati River Chalets se terugvoer

Geagte Danie
Baie dankie vir jou terugvoering - ons is baie bly dat jy dit geniet het en hoop dat ons jou weer in die toekoms sal sien.
Vriendelike groete
Jade McEwan
Bestuurder

Komati River Chalets
Mochabo M - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mochabo M
Saam met eggenoot / lewensmaat

A well relaxing destination.

My stay was of superior comfort although it was too short, couldn't go for river walk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Komati River Chalets se terugvoer

Dear Machabo,
Thank you for your kind review, we are always heartened when our guests have had a comfortable, and enjoyable stay.
Thank you.
Ros McEwan Manager

Komati River Chalets
Lorriane V - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorriane V
Gesin met klein kinders

Ons het dit baie geniet!

Lekker visgevang en geswem. Baie naby aan die wildtuin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Komati River Chalets se terugvoer

Baie dankie vir die gawe woorde - ons is baie bly dat julle dit geniet het en hoop om julle weer te sien.

Vriendelike groete
Jade McEwan
Komatiriver Chalets

Komati River Chalets
Raymond P - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Raymond P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie waarde vir geld.

Kan dit onomwonde aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Komati River Chalets se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Ons hoop julle het dit geniet en hoop om julle weer te sien!

Vriendelike groete,
Jade McEwan - Komati River Chalets

Komati River Chalets
Annemie T - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemie T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Buite die Krugerwildtuin, maar voel of jy in die Park is.

Pragtig en akkommodasie puik. Dit is werklik 'n plek wat buite die kamp is maar jy voel asof jy in die park is. Ons het selfs olifante gesien by die rivier net buite die oord. Sal definitief weer kom en my familie ook saambring. Die akkommodasie geriewe, die dam en rivier buite skep 'n Krugerwildtuin atmosfeer met 'n tikkie meer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Komati River Chalets se terugvoer

Ons is so bly dat julle ons pragtige oord en die harde werk wat ons daarin sit, waardeer. Ons sal julle waardering oordra aan almal betrokke en ons sien uit na julle toekomstige verblyf met ons.

Vriendelike groete

Jade McEwan
Komatiriver Chalets

Komati River Chalets
Dian S - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dian S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Arrived a day early, but Duncan made sure we had a chalet to sleep in until we could move to our reserved chalet the next day. Staff moved our luggage etc, to the new chalet the next day while we were exploring Komati Poort! Departed on 2 Jan.

Excellent service with a SMILE! Ross, Duncan, Richard, Jade and staff made us feel welcome from the minute we arrived until we had to depart with a promise of visiting them again very soon. Nothing was too much effort for them in order to make our stay a memorable one. Thank you from the bottom of our hearts to all of them! Chalets were kept sparkling clean and the grounds were kept in excellent condition even though we experienced a couple of heavy thunderstorms during our stay I would not hesitate to recommend Komati River Chalets to anyone who wants to enjoy a perfect holiday.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Komati River Chalets se terugvoer

Thank you for your most encouraging review, and appreciation of our efforts to please
it is guests like yourselves who make it all worth while. Hope you visit again soon.
Best wishes,
Duncan and Ros and staff

Komati River Chalets
Alson B - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Alson B
Gesin met klein kinders

Awesome environment on the banks of Komati river.

I can't wait for Dec 2015.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antoinette M - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename vriendelike verblyf in 'n baie rustige omgewing.

Vriendelike personeel, baie behulpsaam. Netjiese verblyf in 'n baie mooi rustige omgewing naby die wildtuin. Kan heerlik daar in die aand om 'n lekker braaivleis vuur ontspan na 'n genotvolle dag in die wildtuin!!!!!!!!!!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frederick A J V - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederick A J V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker, lekker en weer lekker!

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannetjie L - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Hannetjie L

Nice place to stay for a weekend, especially for anglers

Would like to see reception open for longer hours, especially in the morning. Also, please consider adding visible security and light at braai area. Nice weekend retreat otherwise.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan V - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gesellige, vriendelike mense. Pragtige chalets.

Die kalmte en die rustigheid ... rus vir jou siel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter S - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Die chalets is skoon en netjies. Dit is goed geleë en teenaan die Komatirivier waar jy die seekoeie hoor!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico C - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nico C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker en rustig, personeel baie vriendelik en behulpsaam.

Die grondpad is 'n negatief, maar die kamp en die chalet is skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Simon J L - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Simon J L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en vriendelik.

Dis mooi netjies en die personeel is baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Odette H - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Odette H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie genotvol!

Dit was rustig, skoon en netjies. Ons het heerlik gebly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanessa L - Apr 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Vanessa L
Gesin met klein kinders

We had a pleasant stay!

The kids enjoyed the walking paths. Nice and quiet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 581
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 581
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 581
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 71 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Old Causeway-weg, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0ab0340ef0503352eb95c62cc85e49c1821af11d1e5535298fe6c9c41c351af44abf99b6f2dc7c989184be86fcc4efb85dbd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 581 per nag, vir 2 mense 53 5 1 5 Old Causeway Road Komatipoort 1340 Mpumalanga 021 201 8901 12:00-22:00 09:00 -25.446433 31.963808
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem