Arniston Akkommodasie by Kompanjie House | LekkeSlaap
+19

Kompanjie House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kommandostraat 8, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 081 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Kompanjie House is in Arniston en bied slaapplek aan 8 gaste en het 'n stoep met 'n see-uitsig.

Die huis het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die ander 2 kamers het elk 2 enkelbeddens. Daar is ook 2 enkelbeddens op die stoep. Beddegoed word voorsien. Gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.

Die groot kombuis het 'n stoof, oond, mikrogolf en yskas en daar is ook 'n eetkamerstel. Die leefarea het 'n kaggel en 'n TV met DStv.

Die leefarea lei na die voorstoep met 'n see-uitsig, asook na 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Arniston bied lieflike strande, verskeie restaurante en doendinge soos swem, fietsry, perdry, bergfietsry, voetslaan, visvang, walviskyk, duik tussen die skeepswrakke, en meer. Gaste kan ook Arniston Hotel se spa en die Waenhuiskrans-grot besoek.

Slaapplek

’n Bespreking by Kompanjie House sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Kommandostraat 8, Arniston, 7280, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 081
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 081
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kommandostraat 8, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8iFZ16lJetsSgTYozwRsDuL3E40nlo0uPHo3GNthhjBg680pNf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 081  per nag (plek vir 8) 8 Kommando Street Arniston 7280 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.667669 20.230686
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za