Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Koppie Self-catering

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Jannie Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 107

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 53 resensies vir Koppie Self-catering
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Jacqueline M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline M
Saam met vriende

Lekker!

Baie lekker gebly, dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heidi E - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon verblyf in 'n rustige area in Hermanus uitstekend geleë.

Heerlike selfsorgverblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezel B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel B
Saam met vriende

Hoogs aanbevole - Fantastiese plek in Hermanus!

Pragtige plek en baie skoon, massiewe groot slaapkamers en lekker naby aan alles. Mooiste kombuis en badkamers en lekker kuierplek buite. Baie veilig en veilige parkering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
P. - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
P.
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vakantie vanuit Nederland,.

Prima accommodatie, netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Celeste-mellet G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste-mellet G
Gesin met klein kinders

Very comfortable.

The little houses layout is fantastic.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christelle H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle H
Saam met vriende

Rustig en ontspannend.

Geen kommentaar nie, alles was baie lekker dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V
Saam met vriende

Baie lekker gebly. Baie sentraal gelee, stap afstand van alles.

Goed ingerigte gastehuis, met alles wat nodig is: wasmasjien, skottelgoedwasser, baie ruim en mooi kuierplekke! Die enigste tekort is linne in sommige kamers en handdoeke. Maar verder kan ek die pragtige en gerieflike plek verseker aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicole B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole B

Most fabulous experience!

We stayed at Koppie Self-catering for one night and it was incredible. The house was much bigger than we had expected. the space was beautifully decorated and tidy. A big positive is walking distance from the checkers and from the harbour. This made a massive difference. Furthermore, we felt so safe as the security vehicles were frequently in the area. We wish we had stayed longer but we are also so grateful for how wonderful it was to stay here. We will definitely be recommending this stay to friends and family.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Koppie Self-catering se terugvoer

Thank you so much for the kind review. We look forward welcoming you back one day

Koppie Self-catering
Phieke V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phieke V
Saam met vriende

Heerlike huis vol atmosfeer en ruimte.

Die huis was baie netjies en skoon. Die personeel was vriendelik en behulpsaam. Hulle het ons vinnig gehelp om op te gradeer na die huis aangesien nog 'n vriendin by ons aangesluit het. Die enigste negatiewe was die een enkelbedmatras wat nie op standaard is nie en nuwe sagte handdoeke en fleece kombersies vir die beddens sal 'n aanwins wees. Ons het tog verskriklik lekker gekuier. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Koppie Self-catering se terugvoer

Baie dankie, tot volgende keer.

Koppie Self-catering
Samantha V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha V
Saam met vriende

Very comfortable, felt very at home.

The extra details such as the winter socks and heated carpet made all the difference on a cold night. Very central, walking distance from shops and restaurants.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shane D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shane D
Gesin met klein kinders

Amazing house and very neat.

Enjoyed our stay a lot. Clean and spacious.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Manny D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manny D
Saam met vriende

Veilig, netjies, naby winkels.

Plek is baie netjies, veilig, lekker braai-area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Manny D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manny D
Saam met vriende

Netjies, genoeg spasie, lekker braai-area.

Veilig, stil area, naby winkels, waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mark L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mark L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Well-rounded self-catering in Hermanus.

Good value for money. Well appointed. 2 gripes though. 1. On booking it states that check-in time is 14h00 but the clerk only wanted to let us in at 14h30. I refused and demanded the keys which I then got! 2. There was no backup for loadshedding at all. 2 broken battery lamps are not acceptable. Guesthouses must realise that with permanent load shedding that they have an obligation to provide adequate lighting and cooking (gas?) facilities as standard or guests will book elsewhere.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrew M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Andrew M

Nice, but we know loadshedding is not easy.

Even with loadshedding it was acceptable. However, we understand that loadshedding is out of your control, but all one needs is a kettle that can be used on the gas stove to make tea or coffee. Using a pot is not acceptable to older people, as I had my mother with me. My sister will be visiting in April, and I would like to know if this is corrected before hand, as we might return.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Patrick L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Patrick L
Saam met vriende

Great base for a busy weekend in Hermanus.

Spacious, well-located house on a quiet street, within minutes by foot of the shops / town centre / sea. If I had to nit-pick I'd say that the beds / furniture / linen could use some sprucing-up / updating but everything was comfortable and serviceable. We enjoyed our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Candace S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candace S
Gesin met klein kinders

Lovely stay and great location, walking distance from waterfront!

We had a lovely stay at Koppie self-catering. Clean, had everything you need in a self-catering unit and the location was ideal, especially with small children, you could go for a walk with the pram and not have to take the car. Suggestion that the cutlery be upgraded. We expected white linen on the beds from the photos, however that was not the case. Even though the linen was decent, white linen would have been preferred.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anri P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anri P
Gesin met klein kinders

Oorslaap in Hermanus.

Uiters goed toegeruste eenheid. Baie veilig. Skoon en gerieflik. Veilige speelplek vir klein kinders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melissa V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa V
Gesin met tieners

Absolute amazing.

Cleanliness top notch, stunning inside and outside. Perfect, for a big group or family.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lyndal G - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lyndal G
Gesin met klein kinders

We had a lovely stay - the house is centrally located and had everything we needed for a glorious weekend! Thank you!

The house had lots of space and ample bathrooms for the 7 of us. The kitchen was spacious, and the dishwasher was a bonus! In all, we were very comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eben V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eben V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut wonderlik.

Alles was daar. Baie georganiseerd. Dit was 'n plesier om daar te kuier met 'n warm gevoel as mens die kothuis betree. Ek sal definitief weer daar kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D
Saam met vriende

Puik verblyf naby aan middedorp.

Hierdie huis is puik geleë vir 'n groot gesin of paar vriende. Alles is baie netjies en jy kan stap waar jy wil wees. Die ontvangs is baie vriendelik en eenvoudig. Die huis is baie goed toegerus en het alles wat jy nodig het. Baie veilig en is omring met 'n hoë muur. Voorwaardelik 'n "gem" in Hermanus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alison A - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alison A

Loved our stay at Koppie Cottage, wonderful area of Hermanus and close to shops.

The space was great and well-appointed. Would just mention that the duvet in the second bedroom could be upgraded to the same quality as the main bedroom and the kitchen needs a jug to fill up the kettle and oven gloves would be nice. The wall panel heaters in the bedrooms worked well, but were actually broken and looked like they needed replacing. Otherwise, all good and we were still very happy and would definitely book again. Staff also very friendly and helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Donna M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donna M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent accommodation.

I would only have one suggestion. There is a wooden chime that hangs in the tree and the noise was unbearable at times. Other than that it was fantastic and would definately book again and recommend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzanne G - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Suzanne G
Gesin met klein kinders

Great location, lovely big house with good outdoor space.

We stayed here with our pet, garden is completely enclosed and safe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wihan G - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wihan G
Saam met vriende

Vinnig, gemaklik en gerieflik.

Die plekke was net groot genoeg en was lekker knus met al die verwarmers vir die koue Mei dae wat ons daar was. Het die verblyf uiters geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wihan G - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wihan G
Saam met vriende

Die cottage is klein en oulik en netjies en die groot huis is regtig baie nice. One vriende het almal lekker saam gekuier en goed gerus op die gemaklike beddens. Van on hele groep af was dit net goeie teurgvoer.

Ons sal definitief weer daar bly as ons Hermanus toe kom. Great ligging en great dienste en die waarde vir geld is baie goed. Nog 'n voorstel vir ontbyt is om Perlemoen toe te gaan onder by die ou hawe ou naby die kanonne. Die verblyf en eetplek saam is 'n goeie combo.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paiter B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Paiter B
Gesin met tieners

Great location and accommodation! Very enjoyable.

Lovely place! Clean and excellent service!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lieve T - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lieve T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Neat, but second bedroom changeroom slightly small.

Facility was clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tersia P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Tersia P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant.

It was very nice to be accommodated there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronnie S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronnie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik en sentraal.

Gemaklik om by alle geriewe te kan stap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marcel V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcel V
Saam met vriende

Baie netjies en goeie ligging.

Stapafstand van goeie restaurante af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natashja T - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natashja T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik by Koppies gekuier.

Ons het heerlik gekuier. Plek was netjies skoon, lekker gekuier op die stoep en die plek is baie sentraal geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David C - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David C
Gesin met klein kinders

Had a great time.

Koppie Self-catering had everything needed for a family stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anne C - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne C
Gesin met tieners

Beautiful place to stay.

Really nice spacious accommodation. Clean and neat, safe and quiet. Will definitely return.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David V
Gesin met tieners

Lekker tuiste. Naby alles. Privaat. Puik.

Die Koppie is 'n lekker familie-tuiste. Baie spasie met volledige geriewe. Huis-weg-van-die-huis. Pragtige uitsig op die berg. Naby aan alles - so parkeer en stap na alle watergate, restaurante en inkopiewinkels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Koppie Self-catering se terugvoer

Baie dankie David. Ons hoop om julle weer te sien.

Koppie Self-catering
Walter R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Walter R
Saam met vriende

Lovely place to stay.

Lovely place to stay with friends and family. 2 big fridges. Full laundry area. 2 nice double beds. 1 room with 2 single beds (one of the mattresses are a bit old and need replacement). Nice area to braai and entertain.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annamarie N - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspannend, wonderlik, sien beslis weer.

Ons was regtig "gewow" oor die juweel van 'n plek. Die rustigheid en die groot gesellige braai-area was heerlik ontspannend. Het julle reeds aanbeveel vir verskeie mense en sien uit na ons eie besoek weer! Well done julle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Devon M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Devon M
Saam met vriende

What a wonderful place to stay at in Hermanus. Great location, cleanliness and everything we needed was there.

Great place to stay!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tersia J - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia J

Pragtige plek en baie sentraal.

Sal beslis weer hier tuisgaan. Ideaal ingerig om vir 'n langer tyd te bly. Was slegs vir 2 aande daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melinda S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda S
Gesin met tieners

Ons het dit baie geniet.

Dit is sentraal geleë, ruim, veilig en uitstekend toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maria E - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria E
Gesin met tieners

Two days in Hermanus.

Koppie was nice and central and close to the shops and the market, nice walks. Koppie was very spacious and well kitted out.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Derek B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derek B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely stay walking distance from the hub of Hermanus.

Very comfortable, well thought unit for holiday. We were four adults - more than enough cutlery/crockery, and nice attention to detail for the décor of the unit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Steyn O - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steyn O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Pragtig, rustig en binne loopafstand vanaf die Waterfront en restaurante.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Flavian S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Flavian S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasties.

Die plekkie was baie nice waarin ons gebly het, net ’n jammerte dat die DSTV-kanale beperk was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carla S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla S

Rus en genoeg vermaak vir kinders.

Uitstekende diens. Vriendelike personeel en 'n smaak volle eenheid. Baie dankie vir alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen B

Skoon, netjies en heerlike stoep!

Heerlik gebly, sal definitief weer hier oornag!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liesel J - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesel J
Saam met vriende

Lekker huis met alles wat jy nodig het.

Goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ockert M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ockert M
Gesin met tieners

Baie rustige pragtige omgewing. Sentraal en naby alles geleë. Veilig, sal hier wil aftree. Uitstekende verblyf.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Koppie Self-catering se terugvoer

Baie dankie Elsabe, ons hoop julle kom kuier sommer gou weer. Lekker Kersfees vir julle. Groete uit Hermanus.

Koppie Self-catering
Karen B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karen B

Goeie diens en waarde vir geld.

Ons het in die kothuis gebly. Vreeslik oulik ingerig en ontbreek niks nie. Dis in 'n rustige en mooi area geleë. Baie netjiese plekkie. Dit is stapafstand van 'n winkelsentrum af. Ons was baie beïndruk en sal beslis weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carli B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carli B
Gesin met klein kinders

Gerieflik, netjies en veilig.

Die personeel is baie behulpsaam. Ons het veilige parkering vir 1 voertuig agter 'n geslote hek onder 'n afdak gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
James B - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James B
Saam met vriende

Fantasties.

Ons het heerlik gebly. Great ligging, netjiese huis, alles wat jy benodig is daar. Heerlike braaistoep, maar jammer dat bure al 21:00 gekla het en ons stil gemaak het, weens te hard praat. Ek persoonlik dink dat 23:00 'n beter tyd is, 21:00 darem bitter baie vroeg. Ons het dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R1 450
R1 450 R1 015
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 450
R1 450 R1 015
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 450
R1 450 R1 015
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Luytstraat 10, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApqEcGRndjFM1KNyySkApiZG2PfR9OWvtZsyLnSW7rGyoURV1NZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 450 nouVanaf R1 015 per nag, vir 2 mense 53 5 1 5 10 Luyt Street Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.415161 19.243949
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem