Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Koraalboom Anneks

Gastehuis
Koraalboom 3
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 5 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Koraalboom 3 is 'n lieflike ruim kamer met 'n slaaparea met 'n koningingrootte-bed en 'n sitarea. Die sitarea het 'n slaapbank met slaapplek vir 1 ekstra volwassene of 2 kinders. Die kamer het toegang tot 'n aparte badkamer oorkant die gang met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is 'n yskassie, ketel, mikrogolfoond, basiese eetgerei met koffie, tee, melk en suiker. Ongelukkig is daar nie enige kookgeriewe nie. Daar is 'n TV wat USB-vriendelik is met basiese kanale.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelslaapbank
Area
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Koraalboom 5
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié snoesige kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n yskassie, ketel, mikrogolfoond, basiese eetgerei en koffie, tee, melk en suiker. Beskuit en jogurt word as 'n ligte ontbyt voorsien. Ongelukkig is daar nie enige kookgeriewe nie. Daar is 'n TV wat USB-vriendelik met basiese kanale.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Koraalboom 4
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié lieflike ruim kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Daar is ook lugversorging, 'n yskassie, ketel, mikrogolfoond, basiese eetgerei met koffie, tee, melk en suiker. Ongelukkig is daar nie enige kookgeriewe nie. Daar is 'n TV wat USB-vriendelik is met basiese kanale. 'n Derde persoon sou hier kon slaap. 'n Gerieflike kampbed word dan ingedra.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vincentstraat 17, Wolseley, 6830, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAg9E5gynReKZ7fMql7Ad9iRgr4ouaOJR5H8tTuOLiarEpnLu06D?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 39 5 1 5 17 Vincent Street Wolseley 6830 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.412534 19.199839
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem