Franskraal Akkommodasie by Kormorant Apartment | LekkeSlaap
+82

Kormorant Apartment

Langtermynverblyf-aanbod

Bly 7 nagte en betaal slegs vir 6 vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seaview-rylaan 57, Franskraal, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 R771 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Kormorant Apartment is 'n selfsorgwoonstel teen die see in Franskraal, Gansbaai. Die woonstel is geheg aan die eienaar se huis en dis die ideale verblyf vir 'n paartjie of enkelreisiger op pad na 'n gerieflike, gemaklike wegbreekplek naby aan 'n hele rits doendinge.

Die woonstel het 'n oopplan-uitleg en is toegerus met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. In die eetkamerarea maak die groot vloer-tot-plafon-deure oop op 'n patio met braaigeriewe en wonderlike see-uitsigte waar 'n mens luilekker kan ontspan. Gaste kan dit rotspoele gaan verken wat 'n skamele 20 m van Kormorant Apartment af is.

Daar is veilige parkeerplek vir 1 voertuig beskikbaar. Doendinge in the omgewing sluit in visvang, winkels, voëlkyk, voetslaanroetes en wynproe.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 49 resensies vir Kormorant Apartment
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Seaview-rylaan 57, Franskraal, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kormorant Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R900
Vanaf R771
per nag (plek vir 2)
was R900
Vanaf R771
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seaview-rylaan 57, Franskraal, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVlMmYyNWExLTliNDUtNDJmZi1iNGQxLTBlMGQxYTViYmQ2NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R900, nou Vanaf R771  per nag (plek vir 2) 49 5 1 5 57 Seaview Drive Franskraal 7220 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -34.612786783584 19.383078664541
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za