LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kormorant Apartment | LekkeSlaap
+82

Kormorant Apartment

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 69 resensies vir Kormorant Apartment
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Mike A - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mike A
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a very pleasant stay and the apartment served as a very good base to get to know the court area.

The apartment was well organised with all the necessary facilities,plus a great view. The hosts made us feel very welcome.

Kormorant Apartment's terugvoer

Thank you Mike, looking forward to your next visit.

Kormorant Apartment
Horst B - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Horst B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Flabbergasted, to say the least. Absolutely spotless apartment with breath-taking view!

Spacious, very comfortable, amazing attention to the finest detail, spotlessly clean, well equipped, has all amenities needed for 2 people, cosy, breathtaking view, private, and last but not least, extremely friendly and helpful hosts Jan and Kim. A pity we couldn't stay longer, but we will definitely be back and certainly recommending your apartment to family and friends. Thank you once again, Kim and Jan. You deserve a silk ribbon of excellence!

Patrick J - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patrick J
Enkelreisiger

Comfortable with a great sea view.

This is a very comfortable apartment, wonderfully located right on the shore with a great sea view. The host is very warm and welcoming. Perfect space for a single person or a couple. Pet friendly too.

Leon F - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leon F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflike en goed toegeruste woonstel met 'n onbelemmerde see-uitsig

Sien sterre.

Francine C - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Francine C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker!

Baie dankie vir baie goeie diens.

Carmen S - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam

Ons naweek was verskriklik lekker. Die ligging was uitstekend en die see-uitsig bitter mooi. Sal enige tyd weer terugkom na Kormorant.

Koos H - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, gerieflik en skoon. Sal beslis weer kom kuier.

Die eenheid is goed ingerig, netjies en die area is stil.

Haylene D - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Haylene D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Location location location!

Ons was ongelooflik aangenaam verras met hierdie plekkie. Gewens ons kon langer bly. 10/10 vir ligging en gasvryheid. Sekerlik een van die beste toegeruste plekke waar ons al was, alles wat jy moontlik kan nodig kry! Netjies en skoon. Bed en stort 10/10! Ons het baie tuis gevoel op die stoep, met die oseaan wat voor ons uitgestrek lê. Klein en perfek! Mens het niks meer nodig nie. Lieflike plek!

Ilse O - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik! Rustig en mooi.

Dit was baie lekker! En baie mooi!

Kormorant Apartment's terugvoer

Baie dankie vir jul resensie en omdat julle Kormorant gekies het om te kom ontspan.
Ons streef altyd om die beste vir ons gaste te bied. As daar iets was wat gepla het, kan jy my sommer direk kontak op ons e-pos sodat ons dit beter kan maak vir 'n volgende keer en vir die volgende gaste.
Ons is bly julle het lekker gekuier en sien uit na die volgende kuiertjie!

Kormorant Apartment
Chris P - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gekuier.

Netjiese woonstel, die gasheer was baie behulpsaam, sal die plekkie aanbeveel, die area is baie netjies en veilig.

Christelle C - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was ongelooflik lekker. Ligging is perfek. Sal later die jaar beslis weer gaan.

Ons het vreeslik lekker gebly.

Kormorant Apartment's terugvoer

Hi Christelle,
Ons sien uit daarna om julle weer hier te verwelkom! So bly julle het dit geniet.
Groete,
Bilhah

Kormorant Apartment
Viljoen V - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Viljoen V
Saam met eggenoot / lewensmaat

As net die beste ligging goed is vir jou, is Kormorant jou plek.

Nader aan die see in die beste deel van Franskraal is nie moontlik nie.

Kormorant Apartment's terugvoer

Hi Viljoen en Jolene! Ja, ons is regtig gebless met die beste van als. Baie dankie dat julle Kormorant gekies het, ons is bly ons kon julle hier verwelkom! Ons sien uit na julle volgende kuiertjie.
Kormorant Groete
Jan

Kormorant Apartment
Hilda O - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilda O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was onbeskryflik, het elke oomblik geniet!

Gerieflik, netjies, skoon met asemrowende sonsondergange. Die uitsig is besonders en ons kuier was onvergeetlik.

Kormorant Apartment's terugvoer

Hi Hilda,
Baie dankie vir die mooi terugvoering!
Ons is bly ons kon bydra tot julle onvergeetlike kuiertjie en sien uit daarna om sulke model gaste soos julle weer te ontvang.
Kormorant Groete
Bilhah

Kormorant Apartment
Marianne V - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marianne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gewees.

Word hoogs aanbeveel.

Andre V - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike seeuitsig.

Elke aand sien jy die son ondergaan.

Colleen D - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colleen D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties

Die huis is baie goed ingerig en die gasheer was baie gasvry. Die uitsig is fantasties en alles is presies soos op die foto's. Sal beslis weer daar gaan bly.

Neels V - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Vriendelike ontvangs. Puik woonstel, skoon, gerieflik, bied alles wat jy nodig het. Rustige omgewing.

Kormorant Apartment's terugvoer

Dankie Neels, julle was model gaste! Ons sien uit daarna om julle weer te sien.

Kormorant Apartment
Bernadette V - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernadette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooiste uitsig!

Ons het ongelukkig net een aand daar deurgebring omdat Franskraal op ons pad was na ons volgende bestemming. Dis ’n pragtige plekkie, met die see amper op jou voorstoep. Pragtige uitsig en nie besig nie. Ons sa beslis weer daar wil gaan bly, volgende keer net langer. Baie vriendelike gasheer wat ons ontvang het. Dankie.

Kormorant Apartment's terugvoer

Baie dankie vir die mooi review! Ons sien uit daarna om julle weer hier te verwelkom! Groete Jan.

Kormorant Apartment
Hardy L - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hardy L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker!

Ons het lekker en veilig gekuier. Net jammer ons kon nie langer bly nie!

Gerolene S - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerolene S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect location if you love the sea.

The flatlet is perfect for a couple and right on the sea. It's beautiful. It comes fully equipped so all you need to take is your food. I can recommend it.

Corlyn R - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corlyn R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat ons moontlik kon nodig kry tydens ons verblyf by Kormorant is voorsien. Alles was netjies en silwerskoon.

Om aan die slaap gesus te word deur die gedreun van die oseaan net oorkant die pad was wonderlik, asook om soggens en saans heerlik en veilig langs die see te gaan stap. Ons sal Kormorant enige tyd aan enigiemand wat verblyf soek aanbeveel.

Kormorant Apartment's terugvoer

Hi Murray
Baie dankie vir die mooi review. Ja die see is amazing ne.
Ons sien uit na julle volgende kuiertjie

Kormorant Apartment
Annamarie S - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onverbeterlik!

Die see is net oorkant die straat met 'n onbelemmerde uitsig oor die baai. Die woonstel is kompak, maar goed toegerus en Jan is vriendelik en behulpsaam. Heerlik gekuier en sal graag weer wil gaan.

Kormorant Apartment's terugvoer

Hi Annamarie
Baie dankie vir jou goeie review. Ons poog altyd om ons gaste so gemaklik en tuis as moontlik te laat voel.
Baie gelukkig as julle gelukkig is.
Sien uit na jul volgende kuier!

Kormorant Apartment
Nanno E - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nanno E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik.

Uitstekende verblyf en goed geprys. Goed toegerus.

Eric H - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eric H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik!

Ons het verlede naweek in Kormorant gebly. Die plek was alles waarvoor 'n mens kan hoop vir 'n wegbreekbestemming! Rustig, stil, skoon en 'n onverbeterlike uitsig! Ons gaan beslis weer daar bespreek!

Julize O - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julize O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend.

Die uitsig vanaf die woonstel is regtig asemrowend. Die woonstel self is baie netjies gewees en het alles in gehad wat ons nodig gehad het. Jan het ons dadelik baie welkom laat voel en ek wil baie dankie sê vir sy gasvryheid en diens. Ons sal definitief binnekort in die toekoms weer bespreek.

Kormorant Apartment's terugvoer

Baie dankie Julize, julle was wonderlike gaste en ons sien uit om julle weer te verwelkom!
Vriendelike groete
Blessings
Jan

Kormorant Apartment
Daleen A - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is ongelooflik om reg langs die see te bly!

Kormorant Apartment is vreeslik oulik, netjies en ten volle toegerus. Die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam! Baie, baie mooi uitsig van die see! Dit is ook baie rustig en ontspannend waar die woonstel geleë is. Beste keuse gewees vir ons Kaapse vakansie.

Pietet J - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pietet J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende vakansieplek met rustigheid.

Baie lekker blyplek om uit te rus, met die see in jou ore vir rustigheid. Die verwelkoming met aankoms is uitstekend. Die persoon is vriendelik en help jou met wat ook al jy nodig het. Die verblyf sal ek aanbeveel en sal self weer van die verblyf gebruik maak. Ek sal dit vir enige persoon aanraai oud of jonk. Ons het dit baie geniet en ons klein hondjie het sommer dadelik ook tuis gevoel.

Elizma B - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elizma B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilige, rustige verblyf op die seefront.

Baie gerieflike verblyf met pragtige see-uitsig vanuit jou slaapkamer. Heerlik gerus, dankie.

Kormorant Apartment's terugvoer

Hi Elizma,
Baie dankie vir jou terugvoer. Ons is bly julle het lekker gerus.
Bilhah

Kormorant Apartment
Lillian B - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lillian B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very friendly service by owner, will definitely go again.

We were sad that we couldn't spend more time at the guesthouse, it had a lovely view and we were very comfortable. We will definitely go again and make a weekend of it! Thanks Jan!

Kormorant Apartment's terugvoer

Hi Lillian
Thank you for your review. We are very happy if our clients are satisfied. Look forward to seeing you again!

Kind Regards
Bilhah

Kormorant Apartment
Madeline M - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeline M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onvergeetlik!

Die beste vakansie ooit!

Lettitia F - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lettitia F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike uitsig, rustige omgewing.

Daar is niks soos om met die see in jou ore aan die slaap te raak nie. Die woonstel is perfek geleë vir die wat dié see wil geniet.

Anna J - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende rusplekkie en uitsig!

Ons kan regtig nie wag om weer terug te kom nie! Die woonstel is baie goed uitgerus, die see-uitsig is uitstekend en ons twee huishondjies was welkom soos vooraf gereël. Ons kon al die sport die naweek geniet op die TV in die kamer, hoewel ons selfone beperkte WiFi-sein gehad het. Baie goeie waarde vir geld. Die agent en die eienaar is baie vriendelik en tegemoetkomend.

Kormorant Apartment's terugvoer

Hi Anneke
Baie dankie vir die mooi review. Ons probeer om altyd ons kliënte tevrede te stel. Ons sien uit na volgende keer
Vriendelike Kormorant Groete
Bilhah

Kormorant Apartment
Annemarie L - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie L
Enkelreisiger

Ongelooflik!

Die perfekte plek om te ontspan en rustig te raak.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Incredible!

The perfect place to unwind and relax.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Hennie G - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie ligging, op die strand en pragtige see-uitsig.

Hennie was baie vriendelik en behulpsaam.

Izak P - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izak P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie eenvoudig en gerieflik.

Netjiese plekkie met baie vriendelike diens. Sal meer as 'n naweek daar kan spandeer.

Terri C - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Terri C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Cosy and comfortable with breathtaking views.

Perfect location, spectacular views and well-equipped unit. Will definitely be back!

Kormorant Apartment's terugvoer

Thank you, Terry, appreciated.

Kormorant Apartment
Tineke V - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tineke V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het was een heel fijn appartement, heel schoon, goed ruim en van alle gemakken voorzien.

Heel vriendelijk ontvangen en zeer behulpzaam. Een plek om weer naar terug te gaan en om aan te bevelen.

Gert F - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, eenvoudig rustig en 'n uitsig wat jou laat droom.

Dit is altyd lekker om wakker te word met die see in jou ore en die branders letterlik oorkant die straat. Kormorant is die rustigheid vanself en as jy nie versigtig is nie bly jy die heeldag op die voorstoep en kyk vir die see. Jan se kliëntediens en inligting wat hy verskaf van die omliggende gebied, restaurante en besienswaardighede is uit die boonste rakke. Die fasiliteite is baie netjies en jou voertuig is veilig toe in die motorhuis.

Kormorant Apartment's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons sien uit daarna om julle weer te akkommodeer. Groete

Kormorant Apartment
Tony V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tony V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte plek, presies wat ek gesoek het vir 2 nagte oorslaap vir 2. Met veilige parkering in motorhuis.

Sien sterre.

Kormorant Apartment's terugvoer

Good day,

Thank you for your positive review. We look forward to hosting you again.

Kind regards,

Kim and Jan

Kormorant Apartment
Andre S - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andre S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hoogs aanbeveelbaar - uitmuntende verblyf!

Kormorant is teen die see en rotse geleë met slegs 'n straat tussen jou en die see. Die skuifdeure bied beskerming teen die windjie, maar laat die gebruis van die see toe om mens aan die slaap te sus. Mense wat stadig verby ry groet vriendelik terwyl jy sommer 'n vleisie braai en die sonsondergang bewonder gekleur met geel, oranje en pienk soos dit sak oor Gansbaai! Enigste spyt - moes langer bespreek het. Gaan beslis weer terug na baie skoon netjiese goed ingerigte verblyf met besonderse ligging wat waarde vir my geld bied.

Kormorant Apartment's terugvoer

Thank you for your beautiful and positive review. We look forward to hosting you again. Merry Christmas and Happy New Year to you and your family.

Kormorant Apartment
James F - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very quiet area. Apartment has all that's needed. Beautiful view on the ocean.

Perfect location. Restaurants and shops nearby. Apartment has it all. Lovely walks by the seaside.

Kormorant Apartment's terugvoer

Thank you so much for your lovely review. We look forward to seeing you again.

Kormorant Apartment
Magda H - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld, definitief aanbeveel.

Sal enige tyd verblyf aanbeveel. Eienaars was so behulpsaam en vriendelik, en as jy lief is vir stap langs die see is dit 'n besoek die moeite werd.

Lucille W - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucille W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Pragtige uitsig. Rustige atmosfeer en uitstekende diens. Gerieflik. Sal verseker weer wil oorslaap.

Oswald K - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Oswald K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is een amazing plek met 'n great view het my hart gesteel.

Dit is geleë met 'n fantasties ligging net soos ek daarvan hou en is 5 ster. Sal dit enige tyd weer besoek .

Bill S - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bill S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tranquil.

Very neat and clean. Gracious host. Beautiful views. Compact but fully furnished. Great breakaway place.

Amanda G - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Baie netjiese, uitstekend-ingerigte woonstel met ongelooflike uitsig.

Kormorant Apartment's terugvoer

Baie dankie.

Sien uit daarna om vir jou weer te sien. Lekker dag vir jou.

Kormorant Apartment
Glenda F - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glenda F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker om 'n so 'n netjiese plek in te stap.

Ons het baie lekker gebly, en sal beslis weer daar tuisgaan. Dit is voor by die see, en dit was ongelooflik om wakker te word met die dreuning van die see.

Wessie V - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wessie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker plekkie vir 2 mense.

Lekker woonstel met alles wat jy nodig het. Ook nie aldag dat 'n toesluit motorhuis deel van die pakkie is nie. En dan is daar die uitsig. Pragtig. Ons gaan weer, vir seker.

Kormorant Apartment's terugvoer

Baie dankie vir jou mooi woorde. baie bly julle het so lekker gebly by ons in Kormorant.

Kormorant Apartment
Byron F - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Byron F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis was heerlik en ons het dit vreeslik geniet en lekker gerus, ons wil sommer nou permanent daar kom bly.

Ons sal beslis weer die jaar daar bly, daar is alles wat jy nodig het en meer. Ligging is lekker die mense daar is vriendelik en ons kon lekker gaan stap langs die see.

Kormorant Apartment's terugvoer

Baie dankie en bly dat julle dit geniet het. Hoop om julle weer gou te sien. Groete, Kim en Jan

Kormorant Apartment
Warwick P - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Warwick P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Cosy and quiet.

Very cost space, perfect for a weekend away, especially if you are trying to get away from the bright lights of the City.

Kormorant Apartment's terugvoer

Thank you so much and so happy you enjoyed your stay. Hope to see you again soon. All the best Kim and Jan

Kormorant Apartment
Louise V - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Love it!

A perfect location at the seaside!

Izak B - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Izak B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie oulike plek om te gaan ontspan en die rustigheid van die see te geniet.

Baie netjiese plek met 'n fantastiese see-uitsig teen 'n billike prys. Alhoewel klein, is daar oorgenoeg ruimte vir twee persone. Gerieflike meubels. Perfekte plek om te gaan ontspan en net te rus met die see net oorkant die straat. Kan dit beslis aanbeveel.

Alwyn C - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alwyn C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die perfekte naweekwegbreek!

Kormorant is 'n plekkie soos min. Dit is teen die see en het alles wat jy benodig. Die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam.

Elsabe B - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect place to relax.

What more can one ask for than this beautiful, well-equiped and clean apartment right on the sea. A true "room with a view". Watch the waves crash over the rocks while lying in bed. We will definitely return.

Frans G - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frans G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Ons is baie hartlik verwelkom en het dadelik tuis gevoel.

Kormorant Apartment's terugvoer

Baie dankie en bly dat julle dit geniet het.

Hoop om julle weer gou te sien.

Groete,

Kim en Jan

Kormorant Apartment
Fransina K - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fransina K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, gerieflik, goed geleë, skoon en veilig.

Sommer net lekker wegbreekplek en sal dit ten sterkste aanbeveel. Regtig toegerus met alles en Jan is uiters vriendelik en behulpsaam!

Ronelle V - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net waarvoor ons gesoek het.

Belewenis van die see vanaf jou bed! Hemels. Dis bekostigbaar en goed toegerus.

Marthinus D - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthinus D
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Onvergelykbare ervaring.

Die uitsig is onverbeterlik. Die eenheid is netjies, goed beplan en die onderhoudstandaard is hoog. Die personeel is vriendelik en baie behulpsaam. Die gebruik van 'n toesluit-motorhuis is beskikbaar. Daar is talle besienswaardighede in die omgewing en puik restaurante om te ondersteun. Heel belangrik is die veiligheid van die area.

Kormorant Apartment's terugvoer

Dankie Dr Marthinus, dit was 'n plesier om julle te kon huisves.
Kom kuier gerus weer.
Seengroete
Jan

Kormorant Apartment
Maria L - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maria L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie geniet.

Daar was geen koffiepoeier en melk om te drink vroegoggend nie.

Johan T - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, rustig en die see-uitsig is besonders.

Ons is baie vriendelik ontvang. Die opset was baie goed. Die see-uitsig net oor die straat is ongelooflik. Die akkommodasie was baie gerieflik.

Doret G - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doret G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik en aangenaam, soos by my eie huis.

Baie dankie vir heerlike verblyf! Van die eerste inboek op LekkeSlaap tot die laaste uitboek by Kormorant! Ons was vriendelik ontvang en het welkom gevoel. Die geriewe was heerlik en gemaklik. Baie dankie!

Frans En Fransina K - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans En Fransina K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik lekker met 'n pragtige uitsig. Ons sal beslis weer gaan!

Pragtige plek met alles wat nodig is! Dis netjies, daar is voldoende ruimte en die plek is uiters netjies en goed versorg. Jan was baie behulpsaam en baie vriendelik! Ons sal beslis weer wil gaan! Awesome!

Dereen V - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dereen V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid vir jou siel.

Met die kamerdeur wat oopmaak is en die golwe van die see wat in die kamer intrek, is dit 'n plek waar jy moet slaap. Waarde vir geld en aangename mense.

Wessel S - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wessel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste waarde vir geld!

Fantastiese ligging. Baie netjies. Mooi uitsig oor die see. Volledig toegerus.

Drickie E - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Drickie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie ontspannend.

Dit was skoon en netjies. Dit was heerlik om so naby aan die see te bly. Die woonstel is goed ingerig en dit is definitief waarde vir geld. Dankie!

Johan D - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Heerlike aandjie hier gehad, met 'n pragtige uitsig. Sou lekker gewees het as daar dalk 'n klein boksie melk en koffie kon wees vir die volgende oggend. Dit bly egter 'n wonderlike plekkie!

Marileze B - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marileze B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly, maar het meer verwag.

Omdat dit ons huweliksnag was het ons bietjie meer verwag, hulle het niks "spesiaals" gedoen vir 'n wittebrood-bespreking nie. Verder is dit baie skoon en netjies en veilig.

Yolandie W - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Yolandie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gekuier.

Baie goeie see-uitsig en als wat jy nodig het. Heerlik om aan die slaap te raak met die branders in die agtergrond.

Howie G - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Howie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good, relaxing break.

Excellent all round accommodation.

was R950
Vanaf R814
per nag (plek vir 2)
was R950
Vanaf R814
per nag (plek vir 2)
was R950
Vanaf R814
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seaview-rylaan 57, Franskraal, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVlMmYyNWExLTliNDUtNDJmZi1iNGQxLTBlMGQxYTViYmQ2NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950, nou Vanaf R814  per nag (plek vir 2) 69 5 1 5 57 Seaview Drive Franskraal 7220 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -34.612786783584 19.383078664541
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!