LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+29
Selfsorg in Franskraal

Kormorant Apartment   Prime picks icon.

Prime picks icon.

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 57 Seaview Drive, Franskraal, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Kormorant Apartment is 'n selfsorgwoonstel teen die see in Franskraal, Gansbaai. Die woonstel grens aan die eienaar se huis en is die ideale verblyf vir 'n paartjie of enkelreisiger op pad na 'n gerieflike wegbreekplek naby 'n hele rits aktiwiteite.

Die woonstel beskik oor 'n oopplan-uitleg en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. In die eetarea lei die groot vloer-tot-plafon-deure na 'n stoep met braaigeriewe en wonderlike see-uitsigte waar 'n mens luilekker kan ontspan.

Veilige parkeerplek is vir 1 voertuig beskikbaar.

Gaste kan dit rotspoele gaan verken wat 'n skamele 20 m van Kormorant Apartment af is. Aktiwiteite in die omgewing sluit visvang, winkels, voëlkyk, voetslaanroetes en wynproe in.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 162 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Yolandi V
Saam met lewensmaat
5.0
Was daar vir 'n vriend se troue. Heerlik in die huisie gebly en geen probleme. Heerlik gebly. Was mooi, netjies en privaat. Alles wat nodig was, was v...
Sien meer
Okt 2026
Mandy G
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely view, comfortable. Friendly host, clean and comfortable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2026
Chantelle V
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en sielsalig. Dit was uitstekend. Veilig en met 'n see-uitsig.
Sep 2026
Davida S
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik geleë, beautiful setting, by die oseaan, staproetes langs see. Fantasties! Beautiful, praktiese uitleg, ideaal vir 'n paartjie wegglip. Lê i...
Sien meer
Sep 2026
Marina V
5.0
Veilig, skoon en netjies. En beslis die moeite werd vir kuier. Ek was so baie vriendelik ontvang. Plek was super skoon. Ek het so lekker gebly - wou n...
Sien meer
Aug 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Jan Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 258

Op LekkeSlaap 11 jaar

Antwoord gewoonlik binne 2 ure

Ligging

  • 57 Seaview Drive, Franskraal, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kormorant Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek

57 Seaview Drive, Franskraal, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAltLhJmbF7iZ7aHM0dAdd0gNbaiZ62eu8WAFhXj4mpV7OgUZf1t?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2) 162 5 1 5 57 Seaview Drive Franskraal 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.612786783584 19.383078664541