Kosmossie Gastehuis

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Kosmossie Gastehuis bied gerieflike selfsorgverblyf teen sakpaspryse op die eienaars se erf in Potchefstroom. Met 'n oorvloed staproetes, nasionale monumente, diereparke, museums, natuurparke en as die tuiste van die jaarlikse Aardklop Kunstefees, het Potchefstroom genoeg om besoekers die hele jaar lank besig te hou.

Dié tweeslaapkamer-eenheid het slaapplek vir 4 gaste en het 'n privaat ingang. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die badkamer word gedeel en het 'n stort, wasbak en toilet.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oondjie met 2 plate, mikrogolf, ketel, broodrooster en basiese kombuisgereedskap. Ander geriewe sluit WiFi, 'n TV met DStv, 'n braai-area en veilige parkeerplek in.

Gaste kan toere van verskeie museums en historiese besienswaardighede geniet, stap, gholfspeel, riviervlotvaar, inkopiesentrums besoek, abseil en bergklim in Potchefstroom

Slaapplek

'n Bespreking by Kosmossie Gastehuis sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  •  Kamerbediening
  •  Kamer daagliks skoongemaak
  •  Diens op aanvraag
  •  Koordlose Internet

Ekstras

  •  Tee en Koffie Skinkbord

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Verekombers
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Konferensiegeriewe

  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Kosmossie Gastehuis gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za