Namakwaland Akkommodasie by Kotzesrus Namaqualand Experience | LekkeSlaap
+32
+32

Kotzesrus Namaqualand Experience

B&B
  • Vanaf R700 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nuwefonteinskop, Kotzesrus , Bitterfontein , 8204, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

The Kotzesrus Namaqualand Experience is in Kotzesrus, 'n klein dorpie sowat 50 km suidwes van Garies en 450 km vanaf Kaapstad.

Kotzesrus is 'n sonderlinge, rustieke en tradisioneel Suid-Afrikaanse dorpie. Die verblyf bied slaapplek aan 11 gaste in 3 eenhede, en sluit alle etes in en dit bied gaste die opsie om op uitstappies aan die Weskus te gaan of unieke plekke soos die Dassieghnang-piekniekarea op 1 van die plase te verken. Party van die etes kan ook in dié area bedien word.

Gaste kan 'n trekkerrit na 'n tipiese Namakwalandse granietkoppie neem vanwaar pragtige uitsigte oor die dorpie geniet kan word.

Kotzesrus is 'n rustige plek waar gaste net kan ontspan. Die gasheer sal sorg vir genotvolle en gerieflike verblyf.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Nuwefonteinskop, Kotzesrus , Bitterfontein , 8204, Noord-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)

Sien meer verblyf in

Namakwaland Noord-Kaap
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nuwefonteinskop, Kotzesrus , Bitterfontein , 8204, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9f36817c1fe96f311ce9a0c6ba78ced3f95b8ac2887bde77dfd84bb1ce69a7c1d3441a469ca48b1d70b1d11e5b7ad5bff3df?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) Nuwefonteinskop Kotzesrus 8204 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.963999072751 17.833488568123
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za