LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kraaines | LekkeSlaap
+15

Kraaines

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Kraaines
Selfsorg
Huisreëls

- Net 8 gaste, 4 volwassenes en 4 kinders, word op die perseel toegelaat.
- Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
- 50GB se WiFi is beskikbaar.
- Die huis het nie DStv nie maar Netflix is beskikbaar.
- Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
- Rook is verbode op die perseel.
- Moet asb. nie die sleutels uit die deure verwyder nie.
- Moet asb. nie op ander plekke, behalwe die kaggels en braaiplekke, vuurmaak nie.
- Vuurmaakhout word nie voorsien nie en gaste moet asb. hul eie saambring.
- Gehoorsaam asb. Boggomsbaai se reëls, 'n kopie sal in die huis wees.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R 500 moet direk aan die instansie betaal word.

Vanaf
R3 400
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 400
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R3 400
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heidestraat 19, Boggomsbaai, 6511, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA32a87765c0cf8c37b8762fa584ff8b59ec042ab8adcc29fad622469fc27f573e26b9f9d1c60403e9349182547e150777a08f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 400  per nag(plek vir 8) 19 Heide Street Boggomsbaai 6511 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.2671979 21.9113661
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!