Krakadouw Cottages
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Pierre Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 108
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Ubré V - Mei 2024
Algehele gradering
Werklike kos vir die siel.
Cheryl M - Mrt 2024
Algehele gradering
Relaxing and peaceful.
Rina H - Mrt 2024
Algehele gradering
Sielsverkwikkend.
Antoinette V - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustig.
Elna W - Jan 2024
Algehele gradering
Rustige, skoon verblyf in die Sederberge.
Lees meerDieter P - Jan 2024
Algehele gradering
Very quiet and relaxing.
Krakadouw Cottages se terugvoer
There's no need to purchase and bring extra water. The water on the farm comes directly from the 'magical' Cederberg mountains, unspoiled and heavenly pure.
Hermien T - Des 2023
Algehele gradering
Rustig, goed vir die siel.
Lé-nic P - Des 2023
Algehele gradering
Stil en rustig met die mooiste uitsig.
Sini E - Des 2023
Algehele gradering
Lieflike plek. Geen sein of WiFi.
Johan N - Des 2023
Algehele gradering
Stil en rustig.
Deon S - Des 2023
Algehele gradering
We will be back.
Jannie B - Nov 2023
Algehele gradering
Rustig. Kry die berge vir jouself.
Casper S - Okt 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Krakadouw Cottages se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Om tussen die berge te woon het ook sy 'nadele', soos die gebrek aan selfoonsein.
Ons gaste is en was nog altyd enige tyd van die dag of nag welkom om ons Wi-Fi fasiliteit in ons kantoor gratis te gebruik, wat ook baie gereeld gebeur. Ons is ook nag en dag beskikbaar om noodoproepe te hanteer en te ontvang. Ons het nog altyd (dag of nag) na die betrokke huisies gegaan om boodskappe af te lewer. Daarom is ons kantoor nooit gesluit nie.
Die oorgrote meerderheid van ons gaste verkies juis om "weg te kom van selfoonsein".
Kim W - Sep 2023
Algehele gradering
Beautiful stay.
Amanda S - Sep 2023
Algehele gradering
Ons was gul ontvang deur Pierre. Alles was goed en wel, maar die stoele was goor.
Krakadouw Cottages se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Ons sal persoonlik kontak maak om uit te vind wátter stoele goor is.
Rose S - Sep 2023
Algehele gradering
Beautiful cosy, peaceful time away!
Elsa V - Sep 2023
Algehele gradering
Baie skoon en netjies.
Patrick W - Sep 2023
Algehele gradering
Enjoyed our stay. Clean and well equipped.
Franciscus H - Aug 2023
Algehele gradering
Heerlik gebly met goeie kommunikasie met vriendelike mense, Pierre en Therese.
Ria N - Aug 2023
Algehele gradering
Heerlike verblyf op sitrusplaas in besondere omgewing!
Lees meerAnita B - Aug 2023
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly.
Magdalene B - Aug 2023
Algehele gradering
Plek van rus langs kabbellende stroompie. Klein paradys.
Frans V - Aug 2023
Algehele gradering
Pragtige huisie omring deur die wonderlike voetheuwels van die Sederberge.
Carla S - Jul 2023
Algehele gradering
Ons het heerlik gekuier. Rustige atmosfeer — soos verwag. Eienaar was 'n baie goeie gasvrou.
Bronwin M - Apr 2023
Algehele gradering
Extremely peaceful and relaxing. A nice touch that there were homemade rusks and the option to purchase beetroot chutney and kerrieboontjies. Enjoyed being surrounded by nature. If the river was a bit more exposed and less overgrown it would have been lovely to sit closer and enjoy the water.
Lezanne L - Mrt 2023
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike rusplek met alles wat jy nodig het.
Annathea O - Jan 2023
Algehele gradering
Beautiful place to unwind.
Lees meerAné B - Des 2022
Algehele gradering
Die vrede waarvoor jy soek!
Christiane F - Okt 2022
Algehele gradering
Very rural, nice "'farm stay''.
Hannamarie B - Okt 2022
Algehele gradering
Ons wou net in die buitelug rus en stilte geniet. Ideaal. Pragtige uitsig - berge.
Lukas V - Sep 2022
Algehele gradering
Weg van die stad se gewoel.
Josie B - Sep 2022
Algehele gradering
Everything we were expecting and more.
Herman G - Aug 2022
Algehele gradering
Asemrowend, stil en rustig.
Karen F - Aug 2022
Algehele gradering
Beautiful area and peaceful.
Elna T - Jul 2022
Algehele gradering
Helder sterbelaaide nagte, 'n gesellige, knetterende kaggelvuur en stilte.
Lees meerIlana N - Apr 2022
Algehele gradering
Asemrowend mooi en "Off-the-grid".
Lees meerHayley R - Apr 2022
Algehele gradering
Lovely, peaceful stay. Everything that one needs to re-energise.
Riaan F - Mrt 2022
Algehele gradering
Rustige afskakel van gejaagde lewe.
Merle M - Feb 2022
Algehele gradering
Rustige verblyf met private waterpoel.
Lees meerNeels U - Feb 2022
Algehele gradering
Rustig, mooi en aangenaam.
Neville O - Des 2021
Algehele gradering
Calm and relaxing.
Leon F - Des 2021
Algehele gradering
Very pleasant and peaceful.
Gium M - Des 2021
Algehele gradering
Ons het 'n wegbreek gesoek na die Sederberge.
Marinice J - Okt 2021
Algehele gradering
Netjies, rustig, mooi uitsig, gerieflik.
Rian S - Okt 2021
Algehele gradering
Heerlike plek om bietjie af te skakel.
Pieter V - Sep 2021
Algehele gradering
Baie aangename weer hierdie tyd van die jaar (September).
Carel D - Sep 2021
Algehele gradering
Besoek was okay.
Stuart S - Sep 2021
Algehele gradering
Great place, quiet and tranquil, really enjoyed our stay.
Charl D - Sep 2021
Algehele gradering
Rustige plaas-atmosfeer.
Douw V - Aug 2021
Algehele gradering
Stil, rustig en gerieflik.
John B - Aug 2021
Algehele gradering
Peaceful
Francois V - Aug 2021
Algehele gradering
Tevrede met wat ons gekry het.
Heath L - Aug 2021
Algehele gradering
Beautiful mountain views, clean and peaceful.
Ekkehard Z - Aug 2021
Algehele gradering
Good value for money.
Jannie V - Aug 2021
Algehele gradering
Uitstekend verblyf met ’n gasvrye gasheer en gasvrou.
Danike B - Aug 2021
Algehele gradering
Amazing stay!
Taryn G - Aug 2021
Algehele gradering
Beautiful clean cottage that had everything we needed and had lovely views.
Jill R - Mei 2021
Algehele gradering
Beautiful spot. Lovely braai.
Marinice J - Apr 2021
Algehele gradering
Lieflike rustige area, kothuis is baie goed ingerig, heerlike stoep met fantastiese uitsig en afgesonderde ingang tot rivier
Erich P - Mrt 2021
Algehele gradering
Perfekte plek vir rustigheid aan die voet van die Sederberge/Krakadouwberge.
Kj L - Feb 2021
Algehele gradering
Juweel van 'n plekkie.
Johan P - Jan 2021
Algehele gradering
Een woord: Fantasties.
Gavin F - Des 2020
Algehele gradering
Die lewe begin waar die teerpad eindig en die selfoonsein verdwyn!
Lees meerMarcel V - Nov 2020
Algehele gradering
Beautiful location and setting to end an epic trip into the area.
Gium M - Nov 2020
Algehele gradering
Ek het gegaan vir stap in die Cederberge.
Peter H - Sep 2020
Algehele gradering
Rustig langs 'n stroom.
Dalene P - Sep 2020
Algehele gradering
Pragtige huisie langs ‘n waterstroompie.
Marinda K - Aug 2020
Algehele gradering
Beautiful setting.
Krakadouw Cottages se terugvoer
We need to say a few words to explain Frikkie se Huis. The cottage in question is a typical Sandveld/Cederberg Cottage built in the 1930's. For the past 30 years (since 1990) Frikkie se Huis is a very popular and cosy guest cottage on our farm. Our vision is to let people experience the real feeling and atmosphere true to the era these type of houses were built and occupied. Our website were modified during the lock-down and the unavailable '3rd' bedroom was a typo.
Mias D - Aug 2020
Algehele gradering
Quiet and stunning area - clean and comfortable facility.
Elsa G - Des 2019
Algehele gradering
Pragtige omgewing, pragtige huisie, goed ingerig.
Lees meerMarelize V - Des 2019
Algehele gradering
'n Goeie bestemming, wanneer jy wil wegbreek van alles en almal.
Mari-lou V - Des 2019
Algehele gradering
Wegbreek.
Esta B - Sep 2019
Algehele gradering
Omgewing was pragtig!
Marilyn H - Sep 2019
Algehele gradering
The citrus orchards were stunning.
Lizelle A - Sep 2019
Algehele gradering
Baie rustig, asemrowend mooi omgewing en gesellige verblyf.
Andre K - Aug 2019
Algehele gradering
Beautiful area amongst mountains.
Krakadouw Cottages se terugvoer
Dear Sylvia,
Thank you for your feedback.
We as the owners prefer not to disturb the ecosystem, especially in and around a very balanced river system.
Regards,
Krakadouw Cottages
Brigitte S - Aug 2019
Algehele gradering
The area is awe inspiring, even if there are not a lot of flowers the scenery is superb.
Kruge R - Aug 2019
Algehele gradering
Voel soos 'n pionier.
Lees meerStephan B - Aug 2019
Algehele gradering
Die kombinasie van die ongereptheid van die omgewing en die opregte gasvryheid van die plaasmense is onoortreflik.
Lees meerAnita V - Aug 2019
Algehele gradering
Klein stukkie hemel!
Hendrik V - Mei 2019
Algehele gradering
Dit was presies wat ons nodig gehad het.
Amelia P - Apr 2019
Algehele gradering
'n Rustige omgewing omring deur berge.
Lees meerLouise V - Apr 2019
Algehele gradering
Will totally recommend this piece of heaven!
Jaap V - Okt 2018
Algehele gradering
Soul food. As jy wil rus, is hierdie die plek.
Mike A - Sep 2018
Algehele gradering
A groaning and creaking bed, an uncomfortable mattress and the smell of wafting sewage.
Krakadouw Cottages se terugvoer
We always welcome feedback from our guests. The above mentioned issues were solved within days after our guests left. Since the problems were fixed, we had again many happy guests enjoying our cottage.
Catherine J - Aug 2018
Algehele gradering
Rustige plaasverblyf wat die siel herlaai.
Lees meerRenier M - Aug 2018
Algehele gradering
Rustig, netjies en baie mooi.
Vanessa C - Aug 2018
Algehele gradering
Lovely, peaceful spot, real Cape cottage with all the home comforts.
Gina Z - Aug 2018
Algehele gradering
Simple cottage in lovely location.
Lees meerRudolf R - Jul 2018
Algehele gradering
Die huisies is goed toegerus. Daar is vir alles gesorg.
Cobus O - Jul 2018
Algehele gradering
Rustig in die berge.
Elizabeth D - Jun 2018
Algehele gradering
Heerlik ontspannend in 'n mooi omgewing.
Valerea K - Apr 2018
Algehele gradering
Ontspannend en rustig!
Jakkie B - Apr 2018
Algehele gradering
Plaaslike eenvoud met al die gerief wat jy nodig het, in 'n asemrowende omgewing waar stitle en kalmte die botoon vier.
Lees meerIlse H - Jan 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Daleen B - Des 2017
Algehele gradering
Dit was die ideale wegbreek vir stilte, rus en die natuur geniet!
Lees meerChrista E - Okt 2017
Algehele gradering
A peaceful place.
Rone J - Okt 2017
Algehele gradering
Absolute, wonderlike rustigheid vir die siel!
Lees meerJuanita L - Sep 2017
Algehele gradering
Rus vir die siel.
Ronica V - Sep 2017
Algehele gradering
Baie rustig.
Shaleen F - Aug 2017
Algehele gradering
Onvergeetlik.
Lees meerHannelize L - Jun 2017
Algehele gradering
Waarde vir geld vir die natuurliefhebber.
Stevie K - Mei 2017
Algehele gradering
Dit was heerlik en sielsverkwikkend!
Lees meerSonja W - Apr 2017
Algehele gradering
Rustig.
Alan C - Jan 2017
Algehele gradering
Very restful and peaceful.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie stil en rustig.
Ons het 'n baie lekker tyd gehad. Die kothuis was lekker vir ons gesin - privaat en weg van die res van die plaas. Ons het 'n heerlike tyd gehad.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Willem V - Des 2016
Algehele gradering
Gasvry, verfrissend, ontspanne.
Frederik Hendrik S - Nov 2016
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Johann L - Sep 2016
Algehele gradering
Die ideale omgewing om te ontspan.
- Kapasiteit: 11 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dwarsrivier Plaas, Boskloof, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap