LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kramersdorf Guesthouse | LekkeSlaap
+68

Kramersdorf Guesthouse

3 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir Kramersdorf Guesthouse
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Liza G - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza G
Enkelreisiger

Ek het baie tuis gevoel, dit was stil en rustig.

Robert is 'n goeie man, altyd gereed om te help en baie bedagsaam. Die kamers is perfek nes die diens wat almal bied. Ek sal nie twee keer dink om weer daar te gaan bly nie.

Kramersdorf Guesthouse's terugvoer

Thank you Liza
We also hope to see you again soon.

Kramersdorf Guesthouse
Frank S - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frank S

Fantasties, sentrale ligging, baie nice plek om te slaap.

Hierdie is regtig 'n baie lekker plek om te oornag. Vriendelike eienaar en personeel.

Kramersdorf Guesthouse's terugvoer

Dankie Frank.

Kramersdorf Guesthouse
Charlotte H - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charlotte H
Saam met vriende

Uitstekende diens en gasvryheid was puik.

Dit was waarde vir geld. Uitstekende diens.

Kramersdorf Guesthouse's terugvoer

Good day,

Thank you for the kind review.

Robert

Kramersdorf Guesthouse
Vanaf R1 400
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 400
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 400
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Libertina Amathila-laan 121, Kramersdorf, Swakopmund, 0000, Erongo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAozyT11kZWAZSPfVdXLbm6vvAVkg6jFykKVbOeragu50la0kfMK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 400  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 5 121 Libertina Amathila Avenue Kramersdorf 0000 Erongo 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -22.678262199427 14.542347826925
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!