Krintang

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Krintang is 'n selfsorg-eenheid, net 'n paar minute se stap vanaf die strand in Vermont, Hermanus. Gaste kan in die wintermaande langs die kaggel ontspan of in die somer 'n luilekker dag langs die swembad geniet.

Dié huis bied slaapplek vir 6 gaste en het 3 ruim slaapkamers, 2 badkamers, asook 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die tweede slaapkamer het Franse deure wat lei na die patio. Dié twee kamers deel 'n badkamer wat 'n stort, toilet en wasbak het.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof en oond, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware en het ook deure wat na die patio lei. Die leefarea het 'n TV, gemaklike banke en 'n etenstafel. Die leefarea lei na 'n vermaakarea met 'n patio, tuin en swembad.

Slaapplek

'n Bespreking by Krintang sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  DVD
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Krintang gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 600 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za