Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kruger Southern Cross Cottage

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sandi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 24 resensies vir Kruger Southern Cross Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Marelize D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize D
Gesin met tieners

Good value for money.

We had a lovely stay. Small but very comfortable. Very tastefully decorated. Good quality towels, bedding and linen. The kitchen has everything one needs. We loved the aircon and WiFi with Netflix for the evenings. Safe and so close to Kruger gate. Our pets were also comfortable and safe. It looked just like the photos, with the extra touches of chocolates on the bed and a fresh rose from the garden to welcome us. Very clean as well. Good value for money. We really enjoyed our stay and really appreciate it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker ontspan.

Dit was alles perfek. Netjies, skoon, gerieflik - alles wat jy benodig is daar. Gasvrou behulpsaam en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Venessa G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Venessa G
Gesin met tieners

Simply gorgeous.

Kruger Southern Cross Cottage is so tastefully decorated and one can easily be ensconced ìn this cosy well thought out cottage. The hosts are friendly and were kind enough to allow us a one night stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kruger Southern Cross Cottage se terugvoer

Thanks for your review Venessa, glad you enjoyed your overnight stay with us.
Kind regards
Sandi

Kruger Southern Cross Cottage
Belinda G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Belinda G

Baie lekker gekuier, als wat jy nodig het en baie naby aan Malelane-hek.

Baie vriendelik ontvang deur gasheer en gasvrou. Baie skoon en netjies, sal dit beslis aanbeveel. Uitstekende ligging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kruger Southern Cross Cottage se terugvoer

Thank you Belinda, it was our pleasure.

Kruger Southern Cross Cottage
Dawie J - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie J
Gesin met tieners

Het by Kruger Southern Cross Cottage oorgeslaap op pad na die Wildtuin.

Baie naby aan Malelane-hek. Sandi hou die plek pragtig instand. Baie goeie waarde vir geld. Sal definitief weer daar oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kruger Southern Cross Cottage se terugvoer

Thank you for your kind review Danie, we look forward to welcoming you back again. Warm regards Sandi

Kruger Southern Cross Cottage
Karin V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin V

Rustig ligging, perfek, als daar wat jy benodig, skoon en netjies.

Alles was daar wat jy benodig. Gasvrou so vriendelik en behulpsaam, netjies, skoon en sal weer besoek en vir ander aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kruger Southern Cross Cottage se terugvoer

Baie danke Karin
Ons waardeer jou aanbeveling. Ons hoop om jou weer te sien. Vriendelike groete Sandi.

Kruger Southern Cross Cottage
Heleen C - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike gasvrou. Aangename verblyfopsie. Goed geleë. Netjies en skoon.

Ons het Kruger Southern Cross Cottage as oornagverblyf gekies omdat dit eerstens baie naby aan die Malelane Hek is wat vroeg toegang is tot die wildtuin. Ons gasvrou was aangenaam, alles was baie mooi skoon en ek kan dit met vrymoedigheid aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kruger Southern Cross Cottage se terugvoer

Baie dankie Heleen ons waardeer jou aanbeveeling. Ons hoop om jou weer te sien.
Vriendelike groete Sandi

Kruger Southern Cross Cottage
Suzaan R - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzaan R
Gesin met tieners

Pragtige plekkie in 'n pragtige area.

Sandi het 'n lieflike plekkie met alles wat mens kan nodig kry. Ons het baie lekker gebly en sal beslis weer gaan! Daar was selfs 'n ruikertjie met vars blomme op die tafel! Soveel moeite, baie dankie!!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kruger Southern Cross Cottage se terugvoer

Baie baie dankie Suzaan, dit was mooi om jou familie te ondmoet , and please forgive my atrocious Afrikaans and spelling! Very kind regards Sandi

Kruger Southern Cross Cottage
Ian P - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian P
Gesin met klein kinders

Baie netjies en naby aan die Wildtuin.

Sandy het ons baie tuis laat voel en die eenheid is mooi, skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maaryna V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maaryna V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic.

Thank you for the lovely accommodation. We would recommend the accommodation. Services were wonderful. Peaceful and restful sleep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kruger Southern Cross Cottage se terugvoer

Thank you Jenine, it was a pleasure to host you on such an exciting weekend! Look forward to welcoming you again. Kind regards Sandi

Kruger Southern Cross Cottage
Priscilla B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Priscilla B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike, skoon verblyf met opregte gasvryheid.

Ons familie uit die Kaap wat saam met ons gekuier het, het navrae gedoen om hulle vriende aan te beveel daarheen. Heerlik gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shani H - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shani H
Saam met vriende

Wonderlike ligging. Baie netjies en perfek vir 'n oornag-stop.

Het heerlik gekuier by Kruger Southern Cross. Baie skoon, netjies en goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kruger Southern Cross Cottage se terugvoer

Thank you Shani, it was our pleasure.

Kruger Southern Cross Cottage
Audre P - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Audre P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great place.

Great place to overnight on your way to Kruger, 2 min drive from Malelane gate. Fully equipped kitchen and Weber braai. Very neat and tidy. Definitely recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kruger Southern Cross Cottage se terugvoer

Thank you for a lovely review Audre. We hope you had great viewing in the Park. Kind regards, Sandi.

Kruger Southern Cross Cottage
Leona J - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leona J
Gesin met tieners

Great location.

We enjoyed our overnight stay on our way to KNP. The place had everything we could need and more.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kruger Southern Cross Cottage se terugvoer

Thank you Leona.

Kruger Southern Cross Cottage
Hans S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hans S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemak, gerief en waarde.

Wat 'n wonderlike plek wat jou laat tuis voel en so goed ingerig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kruger Southern Cross Cottage se terugvoer

Thank you Hans, it was such a pleasure to have you here again.

Kruger Southern Cross Cottage
Suseth G - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Suseth G
Saam met vriende

Was die beste besluit wat ons gemaak het as gesin ten opsigte van verblyf buite die Krugerpark.

Behulpsaam, gemaklik en koel na n warm dag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kruger Southern Cross Cottage se terugvoer

Look forward to welcoming you back Suseth. Safe travels.

Kruger Southern Cross Cottage
Tim M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tim M
Saam met vriende

Was warmly welcomed by the host, very clean and tidy cottage.

Beautiful little cottage, was just what we needed for one night stay. It was super cosy and we really enjoyed our evening there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kruger Southern Cross Cottage se terugvoer

Thanks Tim, pleasure to on have you. Hope you guys stop over on your next trip. Regards Sandi

Kruger Southern Cross Cottage
Thea S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea S
Saam met vriende

Lieflike plekkie. Stil, veilige woonbuurt minute van die Malelane-hek. Skoon, gemaklik en met alles wat jy nodig het vir 'n kort wegbreek.

Sal hierdie plekkie regtig aanbeveel en weer gebruik in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kruger Southern Cross Cottage se terugvoer

Thank you, Thea, it was a pleasure hosting you. Look forward to next time. Regards, Sandi.

Kruger Southern Cross Cottage
Thea D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Thea D
Gesin met tieners

Waarde vir geld. Naby die wildtuin en Malelane.

Ons het 'n oornagplekkie gesoek om in te bly vir een aand voor ons huis waards gekom het. Dit het aan al ons vereistes voldoen.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kruger Southern Cross Cottage se terugvoer

Thank you Thea, looking forward to seeing you again.

Kruger Southern Cross Cottage
Wimpie E - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wimpie E
Gesin met tieners

Southern Cross was alles en meer as wat ons verwag het.

Rustige omgewing, pragtige voëllewe en netjiese fasiliteite. Die akkomodasie is gerieflik en veilig. Ons gasvrou het geen moeite ontsien om ons verblyf so aangenaam as moontlik te maak nie. Ons beveel Southern Cross met groot vrymoedigheid aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kruger Southern Cross Cottage se terugvoer

Thank you Wimpie, it was a pleasure hosting your family, and we look forwarding to the next time.
Kind regards
John and Sandi

Kruger Southern Cross Cottage
Ernie R - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename verblyf. Gasvry en baie gemaklik naby die wildtuin.

Die eienaar Sandi het gesorg vir alles wat benodig word in die baie gemaklike eenheid. Sy was klaarblyklik 25 jaar in die hotelwese en dit spreek in detail by die verblyfplek. My volgende besoek aan die wildtuin sal ek graag weer daar wil slaap en was dankbaar vir afslag op die prys. Waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kruger Southern Cross Cottage se terugvoer

It was our pleasure Ernie, we look forward to welcoming you back soon.

Kruger Southern Cross Cottage
Sarah D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarah D
Gesin met klein kinders

Perfect spot for a few days near the Kruger!

Sandi is very welcoming and helpful, going the extra mile for her guests and making sure we had everything we needed with a baby. The cottage is well stocked with everything you might need, as well as some special extras! Located in a safe, quiet area that is very close to the Kruger Malelane Gate.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kruger Southern Cross Cottage se terugvoer

Thank you, Sarah, it was a pleasure to host you. Till the next time I hope.

Kruger Southern Cross Cottage
Hans S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hans S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike en warm omgewing.

Aangenaam verras met die hele netheid en toegerustheid van die eenheid. Vriendelike ontvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kruger Southern Cross Cottage se terugvoer

It was our pleasure Hans, we look forward to welcoming you to our cottage again soon.

Kruger Southern Cross Cottage
Patrick V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Patrick V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very neat, clean and convenient. Safe comfortable environment. Recommended.

Owners were very accommodating, ensuring our comfort, and making sure that we lacked nothing. Conveniently close to KNP Melelane gate.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 08:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Selati-singel 113, Mhlatikop, Malelane, 1320, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3c1241e0f2f2e5beb937d22e24df9cb4772714df34c5fa05a98b19c6d504d2f2392e4267b77763e0ec6d8c918869c083df86?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 24 5 1 5 113 Selati Crescent Mhlatikop 1320 Mpumalanga 021 201 8901 08:00-20:00 10:00 -25.471065990355 31.550825457672
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem