KrugerRiverVillas-Lionsgate
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wildgoose-straat 1276, Marloth Park, 1340, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 250 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
KrugerRiverVillas-Lionsgate is 'n selfsorg-vakansiehuis in Marloth Park. Dit is ideaal vir 'n gesin van 4 of 'n groep wat op soek is na gemaklike verblyf. Daar is wild op die perseel te sien en dit is op pad na die Krugerwildtuin geleë.
Die smaakvol versierde huis beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Albei die slaapkamers het koningingrootte-beddens met perkallinne. Daar is 'n bad, stort en wasbakeenheid in die en suite-badkamer wat toegang bied tot die buitestort.
Die kombuis is volledig toegerus met hoë kwaliteit eetgerei, vlekvrye kookgerei en 'n skottelgoedwasser. Die leefarea het skuifdeure wat toegang bied tot 'n patio. Daar is 'n 10 m-swembad waarin jy lengtes kan swem en 'n braai-area. Gaste sal die wildebeeste, kameelperde, koedoes, zebra's en impala's in die omgewing sien loop van die patio af.
Skoonmaakdienste, komplimentêre rooi- en witwyne, 6 ingevoerde biere en tee- en koffiemaakgeriewe is ingesluit.
Slaapplek
’n Bespreking by KrugerRiverVillas-Lionsgate sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wildkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Louise Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 41
Jaar gelys 11
Ligging
- Wildgoose-straat 1276, Marloth Park, 1340, Mpumalanga
- Gaste dink KrugerRiverVillas-Lionsgate het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Marlothpark Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wildgoose-straat 1276, Marloth Park, 1340, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom