LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Krugersdorp Selfsorg Gastehuis | LekkeSlaap
+40

Krugersdorp Selfsorg Gastehuis

19 resensies
Gastehuis
  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Viljoenstraat 103, Krugersdorp Noord, Krugersdorp, 1739, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Krugersdorp Selfsorg Gastehuis is 'n gerieflike selfsorg-eenheid met slaapplek vir 3 gaste.

Dié privaat eenheid het 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n driekwart-slaapbank in die leefarea. Die eenheid het ook 'n badkamer met 'n groot inloop-stort en 'n bad.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n Smart-TV met Showmax, en WiFi is beskikbaar. Veilige parkeerplek voor die eenheid word via 'n privaat ingang bereik.

Daar is ’n ketelbraai en houttafel buite. Die eenheid is veilig en privaat.

Krugersdorp bied verskeie doendinge soos brugswaai, reksprong, verfbal en staproetes. Besienswaardighede in die omgewing sluit die Krugersdorp Wildreservaat, die Suid-Afrikaanse Nasionale Bird of Prey-sentrum en meer in.

Slaapplek

’n Bespreking by Krugersdorp Selfsorg Gastehuis sluit in:

Koningingrootte-bed Kindermatras vir 1
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xKindermatras vir 1
Enkelslaapbank Ekstra enkelmatras
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xEnkelslaapbank
1 xEkstra enkelmatras

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 19 resensies vir Krugersdorp Selfsorg Gastehuis
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Viljoenstraat 103, Krugersdorp Noord, Krugersdorp, 1739, Gauteng
  • Gaste dink Krugersdorp Selfsorg Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (plek vir 3)
Vanaf R700
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Viljoenstraat 103, Krugersdorp Noord, Krugersdorp, 1739, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXcdADs7WGNctoKFu45yQaxmUvowmOunDkkqbaCYu3iR8Ke461e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700  per nag (plek vir 3) 19 5 1 5 103 Viljoen Street Krugersdorp North 1739 Gauteng 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -26.088094687214 27.769190137925
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!