Krugersdorp Selfsorg Gastehuis
Opsomming van Resensie
Adri J - Nov 2020
Gemiddeld
Oornag.
Andre V - Okt 2020
Gemiddeld
Baie ruim en lekker self-catering eenheid.
Devon M - Feb 2020
Gemiddeld
TV was buitewerking en sou 'n lugversorger verkies het. Maar het baie vriendelike diens ontvang.
Anita H - Feb 2020
Gemiddeld
Good.
Henriette V - Des 2019
Gemiddeld
Gasvry, netjies en veilig. Heerlik groot.
Jonathan L - Nov 2019
Gemiddeld
Veilige, gemaklike verblyf in 'n aangename omgewing met maklike toegang tot winkels en dienste.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Safe, comfortable accommodation in a pleasant area with easy access to shops and services.
We enjoyed our stay in this comfortable flat and recommend it without reservation.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Anton V - Sep 2019
Gemiddeld
Dit was awesome en baie netjies.
Krugersdorp Selfsorg Gastehuis's terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie Anton. Ons is baie bly dat jul lekker gebly het en ons hoop om jul gou weer te sien.
Karen A - Jul 2019
Gemiddeld
Vriendelike ontvangs. Baie netjies en skoon. Beveel dit beslis aan.
Krugersdorp Selfsorg Gastehuis's terugvoer
Baie dankie Karen, ons hoop om julle gou weer te sien!.
Naomi S - Jun 2019
Gemiddeld
Baie netjies en veilig.
Krugersdorp Selfsorg Gastehuis's terugvoer
Baie dankie Jan. Ons waardeer die komplimente en die voorstelle baie! Ons het intussen ook 'n "Smart TV" in die eenheid gesit met baie programme op Showmax om te kyk sowel as Youtube ens. Ons hoop om jul gou weer te sien!
Helga R - Jun 2019
Gemiddeld
Rustig.
Krugersdorp Selfsorg Gastehuis's terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie, Helga. Ons hoop U kom kuier gou weer vir ons.
Andre R - Mrt 2019
Gemiddeld
Netjies en ruim.
Krugersdorp Selfsorg Gastehuis's terugvoer
Baie dankie, André!
Mariska F - Des 2018
Gemiddeld
"Home away from home" lekker privaat en veilig, netjies gerieflik ingerig als wat mens nodig het.
Krugersdorp Selfsorg Gastehuis's terugvoer
Dankie, Mariska. Dit was vir ons 'n plesier om U te hê as 'n gas en ons hoop om U gou weer te sien!
Lezanne P - Des 2018
Gemiddeld
Rustig.
Krugersdorp Selfsorg Gastehuis's terugvoer
Dankie, Lezanne! Ons hoop om U gou weer te sien!
Antonette F - Des 2018
Gemiddeld
Pragtig en gerieflike verblyf!
Krugersdorp Selfsorg Gastehuis's terugvoer
Ons waardeer die mooi resensie, Antonette. Dit was vir ons 'n plesier om jou gasheer te wees.
Sien jou gou weer!
Karin W - Okt 2018
Gemiddeld
Ongelooflik lekker.
Krugersdorp Selfsorg Gastehuis's terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie, Karin. Dit is sowaar 'n plesier om julle by ons te ontvang, julle is ons gunsteling gaste!
Hoop ons sien julle binnekort weer.
Wessel J - Sep 2018
Gemiddeld
Baie netjies, skoon en gerieflik.
Krugersdorp Selfsorg Gastehuis's terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie. Dit was vir ons 'n plesier om julle as ons gaste te ontvang.
Ons waardeer die voorstelle en het intussen n nuwe koningingrootte bed in die eenheid gesit, sowel as 'n nie-glip stortmat in die stort.
Hoop om julle binnekort weer te sien.
Suzette M - Jun 2018
Gemiddeld
Ruim en mooi, moderne verblyf baie sentraal geleë tot winkels, oorde en ander aktiwiteite.
Krugersdorp Selfsorg Gastehuis's terugvoer
Baie dankie, Suzette. Hoop om julle weer binnekort te sien.
- Kapasiteit: 3 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Viljoenstraat 103, Krugersdorp Noord, Krugersdorp, 1739, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom