Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kubu Metsi Safari Lodge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lodge 7, Black Rhino Reservaat R565, Derdepoort, Pilanesberg, 0318, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R16 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Kubu Metsi Safari Lodge is 'n pragtige selfsorg-lodge in die Black Rhino Wildreservaat. Gaste het eksklusiewe gebruik van die hele lodge met 4 elegante suites. Dit is ideaal vir 'n gesin of groep wat op soek is na 'n Groot 5-ervaring by 'n privaat en eksklusiewe bestemming. Die wildreservaat is 220 km van Johannesburg af.

Die grasdak-lodge beskik oor 4 slaapkamers met lugversorging, koninggrootte-beddens en slaapbanke vir kinders. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet, wasbak en 'n buitestort. Die hoofarea het 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond, Nespresso-koffiemasjien en 'n ysmasjien toegerus. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale in die sitarea. Die lodge het WiFi, 'n lieflike braai-area met 'n groot eetarea en sitplek rondom die boma, 'n verhitte swembad, 'n aparte leeshoekie, TV-kamer, uitkykdek met 'n uitsig oor die watergat, 'n gimnasium en 'n aparte kantoor waar gaste in privaatheid kan werk.

Black Rhino Wildreservaat vorm deel van die Pilanesberg Nasionale Park. Doendinge in die omgewing sluit begeleide boswandelings, gholfspeel en warmlugballonvlugte in, en Sun City is net 34 km van die lodge af.

Slaapplek

’n Bespreking by Kubu Metsi Safari Lodge sluit in:

Koninggrootte-bed Kinderbank vir 1
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
1 xKoninggrootte-bed
1 xKinderbank vir 1
Koninggrootte-bed Kinderbank vir 1
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xKoninggrootte-bed
1 xKinderbank vir 1
Koninggrootte-bed Kinderbank vir 1
Slaapkamer 3
Plek vir 3 mense
1 xKoninggrootte-bed
1 xKinderbank vir 1
Koninggrootte-bed Kinderbank vir 1
Slaapkamer 4
Plek vir 3 mense
1 xKoninggrootte-bed
1 xKinderbank vir 1

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte Ingesluit
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Engels

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 1 resensie vir Kubu Metsi Safari Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Mari Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 2

Jaar gelys 6

Ligging

  • Lodge 7, Black Rhino Reservaat R565, Derdepoort, Pilanesberg, 0318, Noordwes
  • Gaste dink Kubu Metsi Safari Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R16 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R16 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lodge 7, Black Rhino Reservaat R565, Derdepoort, Pilanesberg, 0318, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA68c8da2cc9853db7369d774df92f4f11906e8108c6c8999a2828c270097b649fdb8c5f634e65c5e1ecd6d0ea0a6c74c6a4c5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R16 500 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 Lodge 7 Black Rhino Reserve R565, Derdepoort 0318 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.181758599439 26.955308958336
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem