Kudu Bush Camp
- Kapasiteit: 40 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Plot 53 Hartebeesfontein, Dinokeng Wildreservaat, Hammanskraal, 407, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R500 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Kudu Bush Camp is 'n kampeerterrein in die Dinokeng Reservaat.
Gaste het 'n keuse van 8 kampplekke; elke kampplek het 'n privaat badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is nog 'n wasbak buite vir skottelgoedwas. Elke kampplek het 'n kragpunt.
Daar is 'n groot, gemeenskaplike swembad en 'n speelarea vir kinders.
Kudu Bush Camp is ideaal vir familie-reünies of groot groepe vriende wat van die besige stadslewe wil ontsnap.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wildkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Claus & Rita Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 58
Jaar gelys 2
Ligging
- Plot 53 Hartebeesfontein, Dinokeng Wildreservaat, Hammanskraal, 407, Gauteng
- Gaste dink Kudu Bush Camp het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Dinokeng Dinokeng Wildreservaat Gauteng
- Kapasiteit: 40 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Plot 53 Hartebeesfontein, Dinokeng Wildreservaat, Hammanskraal, 407, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom