Kudu Cottages
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Tillie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Anita S - Mrt 2024
Algehele gradering
Gerieflik.
Kudu Cottages se terugvoer
Baie dankie, Anita. Ons waardeer jou terugvoer. Vriendelike groete, Tillie
Ernst V - Feb 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld verblyf.
Louise J - Des 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Johan G - Sep 2022
Algehele gradering
Naby besighede.
Karl A - Sep 2022
Algehele gradering
Rustig en sommer net lekker.
Kudu Cottages se terugvoer
Goeiemiddag Karl, baie dankie. Ons waardeer jou terugvoering baie. Vriendelike groete, Tillie.
Esme D - Mrt 2022
Algehele gradering
Dis 'n houthuisie met alles wat jy nodig het.
Kudu Cottages se terugvoer
Baie dankie Esme, ons waardeer jou terugvoering.
Vriendelike groete,
Tillie
Karlien C - Jan 2022
Algehele gradering
'n Oase op ons langpad.
Karien W - Des 2021
Algehele gradering
Baie mooi skoon en rustige atmosfeer.
Sandra B - Okt 2021
Algehele gradering
Die gastehuis is van topgehalte.
Kudu Cottages se terugvoer
Baie dankie Sandra,
Dit was 'n groot plesier om julle hier te hê.
Ons waardeer julle terugvoering vreeslik baie.
Vriendelik groete
Tillie
Tarryn G - Okt 2021
Algehele gradering
Very friendly and comfortable overnight stay.
Dini R - Apr 2021
Algehele gradering
Baie aangenaam, gasvry en kon heerlik rustig raak na 'n lang pad. Lekker braaigeriewe maak kosmaak maklik.
Kudu Cottages se terugvoer
Baie dankie Dini, dit is altyd 'n plesier om julle te akkommodeer. Vriendelike groete, Tillie.
Eugene G - Mrt 2020
Algehele gradering
Baie skoon en netjies!
Kudu Cottages se terugvoer
Baie dankie Eugene, dit was 'n groot plesier om julle hier te verwelkom. Vriendelike groete
Elna W - Sep 2019
Algehele gradering
Als wat mens nodig gehad het was daar, skoon en netjies.
Kudu Cottages se terugvoer
Hi, baie dankie! Ons waardeer jou terugvoering en sal altyd moeite doen om die plekkie te verbeter. Vriendelike groete
Daniel P - Mei 2019
Algehele gradering
Nice quite place.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Lekker rustige plek.
Ek wens ek kan gou weer terugkom.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Kudu Cottages se terugvoer
Thank you, Daniel. We really appreciate your feedback and will strive to improve our service.
Kind regards,
Tillie
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 19 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kudustraat 2, Kathu, 8446, Noord-Kaap