LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kudu Inn | LekkeSlaap
+14

Kudu Inn

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 73 van Deel 67, Karino-plaas 134 JU, Mbombela (Nelspruit), 1204, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Kudu Inn is 'n selfsorg-eenheid op die gasheer se plaas sowat 20 km vanaf Mbombela se middedorp. Die eiendom bied 'n bosveldatmosfeer en daar is 'n verskeidenheid bokspesies en voëls op die perseel.

Die eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Die eenheid het ook 'n kombuis met 'n yskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware.

Die oopplan-leefarea langsaan het 'n TV en rusbanke. Dit lei na die stoep met 'n tafel, stoele en braaigeriewe. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kudu Inn is sowat 19 km vanaf Kruger Mpumalanga Internasionale Lughawe en dis die ideale basis vir diegene wat die omliggende wild- en natuurreservate wil verken. Die Malelane-hek na die Krugerwildtuin is sowat 55 km van die plaas af.

Slaapplek

’n Bespreking by Kudu Inn sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Erf 73 van Deel 67, Karino-plaas 134 JU, Mbombela (Nelspruit), 1204, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 73 van Deel 67, Karino-plaas 134 JU, Mbombela (Nelspruit), 1204, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA36ab9bdfc6510607a949de3408493df53b483fdc759db65ef6a5de6563f3d6727934abacf1e6b6b27535a9409d3b1ebd0848?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000  per nag (plek vir 4) Erf 73 of Portion 67, Karino Farm 134 JU Mbombela (Nelspruit) 1204 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.508736 31.101184
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!