Kudu's Rus
Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 6 Mei 2024 tot 31 Mei 2024.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wieliewaal-laan, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R2 250R2 025 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Kudu's Rus in Marloth Park is 'n lieflike huis loopafstand geleë vanaf die Krokodilrivier wat grens aan die Kruger wildtuin. 'n Onvergeetlike vakansie met horende leeus wat brul in die nag tot by die huis.
Die huis bied slaapplek aan vir 6 gaste met 2 slaapkamers op die grondvloer, elk met 'n koninginggrootte bed & lugversorger. Die solder area het 2 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer is ruim met en suite-badkamer en stort. . Die tweede badkamer met stort word gedeel. O ja en moet nie vergeet van die buite stort nie! Die res van die huis het 'n oopplan-kombuis en -leef area met 'n slim-TV en wifi.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, breekware en eetgerei. Die eet area het 'n lieflike houttafel met 6 sitplekke en die ruim groot onderdakstoep het stoele met kussings, braai- en bomageriewe en 'n swembad wat met sonkrag verhit kan word.
Gaste kan wildkyk, wildritte in die reservaat bespreek, 4x4-roetes ervaar, of die bergfiets- en voetslaanroetes in die area aandurf.
Slaapplek
’n Bespreking by Kudu's Rus sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Marchelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 47
Jaar gelys 6
Ligging
- Wieliewaal-laan, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Kudu's Rus het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Marlothpark Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wieliewaal-laan, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom