Kumbagana Game Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Kumbagana Game Lodge is in die asemrowende Magaliesberg geleë. Wild is vollop in hierdie omgewing en gaste kan hulle verkyk aan die magdom kleurryke voëls. Hierdie lodge bied seselfsorgverblyf, 3 verskillende stap- en bergklimroetes, wildritte, 'n swembad, 'n speelarea vir kinders en oorgenoeg plek vir fietsry.

Die selfsorg-chalets is houthutte en is volledig toegerus. Gaste kan op die stoep staan en 'n pragtige uitsig oor die fauna, flora en wild geniet. Ons geriewe sluit verblyf en 'n konferensiesentrum in. Ons kan ook huwelikseremonies hou en daar is 'n boma waar gaste lekker kan kuier. Neem jou gesin of geliefde vir 'n piekniek en geniet die prag van die ongerepte natuur! Kumbagana is ook vir spanbou-aktiwiteite, skoolkampe en enige ander funksies ingerig. Ons vriendelike en ervare personeel sal na al jou vrae omsien en moeite doen om jou verblyf so gerieflik en onvergeetlik as moontlik te maak.

Kumbagana is teen die noordelike hange van die Magaliesberg geleë en is slegs 90 minute van Gauteng en 'n halfuur van Hartbeespoortdam af. Dit is ook ongeveer 15 km van Buffelspoortdam af. Sommige van die wild wat in hierdie paradys gesien kan word, sluit die duiker, koedoe, njala, kameelperd, sebra, swartwitpens, waterbok, gemsbok, eland, blouwildebees en blesbok in.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Konferensiegeriewe

  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Kumbagana Game Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R480 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za