Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kunje Guest Farm

Geelberg-berghut
Vanaf
Vanaf R540
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 18 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Stapelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die berghut het 2 slaapkamers en is geskik vir 18 gaste. Slaapkamer 1 het 5 stapelbeddens en slaapkamer 2 het 4 stapelbeddens. Beide kamers gebruik die 2 badkamers wat 'ns tort, wasbak en 'n toilet het. Geen beddegoed of handdoeke word vir hierdie eenheid voorsien nie.

Die eenheid/kamer het
Stapelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 10 mense
5 xStapelbed
Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 8 mense
4 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Mandjie met peuselhappies
Huisreëls

Gaste moet asb. die instansie laat weet hoe laat hulle van plan is om by die plaas te arriveer.

Gaste moet vooraf reëlings tref met die kantoor indien hulle beplan om na-ure in te boek en verkies om die finale betaling met aankoms te doen.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gastehuis en kothuis
Vanaf
Vanaf R1 080
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 16 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die gastehuis is geskik vir tot 10 gaste en het 5 slaapkamers. Die eerste en tweede slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en die ander 3 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Ander kamergeriewe sluit 3 badkamers met 'n bad en 'n stort, 'n sitarea en 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof en oond in. Die kothuis is geskik vir 6 gaste en het 'n koningingrootte-bed, 2 enkelbeddens en 'n dubbelslaapbank. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Ander kamergeriewe sluit 'n kombuisie, 'n sitarea, 'n kaggel en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 7
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Huisreëls

Gaste moet asb. die instansie laat weet hoe laat hulle van plan is om by die plaas te arriveer.

Gaste moet vooraf reëlings tref met die kantoor indien hulle beplan om na-ure in te boek en verkies om die finale betaling met aankoms te doen.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 1
Vanaf
Vanaf R1 080
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Eenheid 1 het 2 slaapkamers en is geskik vir tot 6 gaste. Slaapkamer 1 het 'n dubbelbed en slaapkamer 2 het 2 enkelbeddens. Bedie kamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Ander geriewe sluit 'n ruim oopplan-kombuis en -sitarea met lugversorging, TV met eksklusiewe TV-kanale, 'n dubbelslaapbank en 'n binnebraai in. Opelug-braaigeriewe is beskikbaar. Let asb. dat hierdie eenheid nie 'n houtvuurwamrbad vir gaste se gebruik het nie.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelslaapbank
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Huisreëls

Gaste moet asb. die instansie laat weet hoe laat hulle van plan is om by die plaas te arriveer.

Gaste moet vooraf reëlings tref met die kantoor indien hulle beplan om na-ure in te boek en verkies om die finale betaling met aankoms te doen.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 2
Vanaf
Vanaf R1 080
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid is geskik vir 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak. Die kombuis en sitarea het lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n kaggel. Daar is 'n braai-area en 'n houtvuurwarmbad buite.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Huisreëls

Gaste moet asb. die instansie laat weet hoe laat hulle van plan is om by die plaas te arriveer.

Gaste moet vooraf reëlings tref met die kantoor indien hulle beplan om na-ure in te boek en verkies om die finale betaling met aankoms te doen.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 3
Vanaf
Vanaf R1 080
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid het 2 slaapkamers en is geskik vir tot 6 gaste. Slaapkaemer 1 het 'n dubbelbed en slaapkamer 2 het 2 enkelbeddens. Beide slaapkamers het 'n en suite-badkamer, een het 'n stort-oor-bad en die ander het 'n stort. Ander geriewe sluit 'n ruim kombuis en sitarea met lugversorging, 'n TV met eksklusiewe DStv-kanale, 'n dubbelslaapbak en 'n kaggel in. Buitebraaigeriewe en 'n houtvuurwasrmbad is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Huisreëls

Gaste moet asb. die instansie laat weet hoe laat hulle van plan is om by die plaas te arriveer.

Gaste moet vooraf reëlings tref met die kantoor indien hulle beplan om na-ure in te boek en verkies om die finale betaling met aankoms te doen.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R540
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 48 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kunje Plaas, R303, Koue Bokkeveld, 6836, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc5b781a6336485185837df27e4e964749867cb9e40aa846de9e788eea30f55da7b1a00ab29935a391416dab081c02e124bf1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R540 per nag, vir 2 mense 145 5 1 5 Kunje Farm R303 6836 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.672062114667 19.206202450858
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem