Kurtzenhof

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 15 % af

Kry 15% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Geldig vanaf 1 Apr 2019 tot 29 Feb 2020.

Beskrywing

Kurtzenhof is 'n ruim selfsorghuis op 'n veilige landgoed in Knysna. Die perseel spog met 'n prentjiemooi uitsig oor die Knysna-strandmeer en Knysna Koppe van die binnehof af.

Dié weelderige huis het slaapplek vir 8 gaste en bestaan uit 1 hoofhuis en 'n woonstel. Die hoofhuis het 3 en suite-slaapkamers, waarvan die hoofslaapkamer 'n koningingrootte-bed het, die tweede slaapkamer 'n dubbelbed en die derde slaapkamer 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamers het 'n stort of 'n bad.

Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 1 badkamer met 'n stort, 2 wasbakke en 'n toilet. Daar is ook 'n kombuisie met basiese toebehore soos 'n yskas, mikrogolfoond en 'n stoof.

Die huis spog ook met 3 sitkamers, 2 eetkamers, 'n goed toegeruste kroeg, 3 kuierareas buite, 'n swembad, braaigeriewe en 'n binnehof. Daar is ook parkeerplek vir sowat 4 voertuie.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Kantoorgeriewe
  •  Internet

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Kurtzenhof gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 300 R1 105 per nag (plek vir 2)

Kry 15% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Geldig vanaf 1 Apr 2019 tot 29 Feb 2020.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za